Category Archives: zefspotters

Laasweek se zefspotters

Obviously by East rand mall. Kerel was nai chaffed toe hy sien ek neem sy baby af.
Clifford

eastrand mall

Gesien in Parktown
Hou aan met julle goeie werk.
Tony

parktown

Het die een so ruk terug gesien in Parow, die bra is duidelik bietjie kwaad vir die wereld.
Rouge

parow

Sien attached screenshot wat ek sopas van News24 se site geneem het.
Whaddafaq gaan daar aan?
Billy

News24BackseatBirth

Hi griffin
Sal jy asb die fotos wat geattached is op die web site sit as check die zef kar by die werk ..!
Thanx
Christo

20130509658

20130509659

20130509660

Audi A4 met VW wiele.
In Randburg gespot by 'n kerk.
Ludwig

2012-11-25-584

Daai Corsa by Vereeniging gym gesien en daai haundai opad van meyerton af haha jy kry ma puz zef mense
Elvin

IMAG0400_BURST004

IMAG0405

Griff,
Hierdie zef Ford gesien in Cockstad. Hy't die body op n 4×4 se chassis vasgebout!
Francois

IMAG1093

Yes,
Hier is iets vir zefspotters, gesien in die Potchefstroom Herald. Lyk my ons moet die jaar by NAMPO uitkom (pun intended).
Ruan

Herald

Die Brak van Brackenfell.
Groete
Kaptein Caprivi

brackenfell

Hierdie Tier gesien Sondag by Hillside Tavern, SnorCity
Arnold

IMG-20130512-00078

By Shoprite se hoofkantoor in Bracknfell.
Groete
Kaptein Lee

photo 2

photo 3

Howzit Griff
Check out this Zef bike spotted here in Cairo. The Egyptian bikers like Zef and pink.
Cheers
Charles

Zef bike Cairo

Zef bike Cairo1

Wys my jou muis!
Dennis

photo

Hitman van WP
Palatzo

20130402_122513

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefspotters | 1 Comment

Laasweek se zefspotters

So paar zeffies
James

AK47 KGB

Geel

Skelm

Taxi met diplomaat nommerplate?
James

Taxi

Op die N1 in Kaapstad gesien. Het nie geweet hier is so baie pussies wat vrylik rondbeweeg nie…
Emile

prrrrrr

Nog ñ wenner uit Doosburg(Boksburg)
Henry

image

image_1

Hier aan die Weskus tel ons karre gou spoed op Griff!
Sakkie

weskus

Gesien in JHB. Ek weet regtig nie wat de moer die ou nou eintlik probeer se nie, ek hoop maar die ou is n brood bakker of so iets…
Chris

eks vars

My tjommie gee so bietjie Engels in die overseas.
R

poes

Yes griffin ek het hierdie outjie in Potch raak geloop.
Koos

mini jager

HI GRIFFIN
EK HET HIERDIE BEAMER IN KRUGERSDORP GESPOT. EK DINK DIE OU WERK SEKER VIR TOP-TV.
GROETE
Stefan

top tv

Die ene vanmiddag in Bellville gesien. Die mense in die Noord Kaap kan seker nie sien die kar is WIT nie.
Willem

WIT

Hi Grif
Van Keiptouwn tot skaap naai.
Willie

c274d85351ee4182b18b66c2c2b17cf9

images

Slow_Down

Gesien in die ooste van Pretoria.
Chris

drift it

Hosja!
Die mcguyver gespot in TableView
Lekker by die see
Corrie

IMG-20130430-00902

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefspotters | 4 Comments

Laasweek se zefspotters

Howzit Griff,
Ek't die verdwaalde WP ondersteunertjie gespot hier op die N1 naby William Nichol. Weet nie hoe wettig daai custom plate is nie!
Groete
Shaun

jakes69gp

Shot Griff

Die Leaner moet Learn om te spel
 leaner
Die outjie by n klient af geneem
 zef-skoeter
Gesien in Bedfordview
schweetgp
Cheers
Dre

Gespot langs die refinary in Kaapstad. En sy’t nogal gesit en lipstick aansit – heel “aanloklik” met die blonde haartjies…
Brakkie

lessie

More Grif
Ek het nie woorde vir die zef ou nie,ek weet net hy het sy naam lekker PUSH gemaak.
Groete
Thys

cforceWP

Jirre Grif
Imagine ‘n braai met hierdie kaas worsies… Ons gaan NOU braai!
Charl

real-kids-willies

Come to Bellville and CY
Gesien in Bellville. Lyk soos 'n mengsel van Toyota en Nissan bakwerk.
Groete
Francois

toysan

Uit en uit FIETAS!!!!!
Llewellyn

volla-braai

Die voorkant van gister se opel
Ian

opel

lekker Griff
Die zefste yaris in Pretoria gespot voor die ou lynnpark slaghuis.
Roland

zuma

Hey Griff,
Spotted this in Dbn last week. When last did you see so much fur on a bonnet??  I was tempted to fetch my Gillette Triple Blade and give it a lekka Brazilian.
Gawie Roos (my Afrikaans alter-ego, the one that causes all the kak!!)

Furry Beetle (1)

Furry Beetle (4)

Furry Beetle (5)

Check hierdie kwagga
Jane

mr zappity poesneus

So maak mens.

husband-daycare
Fokkers by Pick n Pay Northgate kan nie spel nie.
prestage
Hannes

Daai zef tazz in margate gespot met paasnaweek en daai ander stuk kak in meyerton voor model botelstoor
Elvin

zef taz1

zef taz2

meyorton marabs1

meyeorton marabs 2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefspotters | 5 Comments

Laasweek se zefspotters

Die quality is nie so lekker nie want ek het probeer byhou, want Mad Dutchman laat waai nogal met sy Polo so verby die laerskool. Pass the Dutchi, ek sê.
Riaan

mad dutchman

Dag sê. Ek het hierdie versierde Chev afgeneem by Grotto Strand op Hermanus oor paasnaweek. Sy kinders het alweer met gom gespeel in die garage.
Wilhelm

hermanus

Hi Griffin,
Die hangslot model in Bellville vanoggend gespot… "Come to Bellville and CY"
Groete!
Rhynhardt

hangslot

Nee fok. kyk al die kak Zef 's
Willie

123

hanger

park

rugby

wait

Ouma se Tossie.
Huh?
Sidney

ouma se tossie

Dis mos die jaagduiwels en dronkgatte wat die meeste ongelukke veroorsaak. Paasnaweek voet inni hoek op die R34. Waar is al die 10 ton Tessies wat patrollie moet doen?
Mike

arrive alive

Kyk nou net hoe "out of the box" kan n myner dink. "Home made Fortuner", opad vanaf 4 SHAFT na Fuglies Bar!
Lekker sous!
Buys

Double Clutch

Lekker my bra…
Andre

brapan

Hi
Ons was op  n wildsplaas naby mooinooi en het Sat oggend daar ingery opsoek na n paar winkels. Die 2 bakkies was so 100 m uit mekaar , ons het liewers gery!!!
Stephan

mooinooi1

mooinooi2

Gespot in Krugersdorp-Noord
Tjoppies

krugersdorp

Lekker Ford en 'n zef Beetle Bakkie
Rian

ford1

ford2

ford3

zef beetle bakkie

Hi Griffin
Fast & Furious gespot hier in Bloemfontein
Groete
Ian

corsa 1

corsa 2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefspotters | 5 Comments