Dis weer oppad winter se kant toe, so jy gaan 'n spiff jacket nodig kry. Jy kan hierdie poescool Blink Stefanus jacket aanskaf teen 'n skamele R16000 en dan gooi ons hierdie befokte zef kar verniet in met die deal.
Hierdie outjie is 'n 2 deur Datsun 260C SSS Coupe met automatic transmission. Hy dateer uit 1973 uit, so daar is 'n moontlikhied dat van julle ouer ballies se mammas en pappas jou op een van hierdie modelle se bakseats gemaak het by die drive-in. So gepraat van die seats: dit is nuut ge-re-upholster. Verder spog hy me electic rear-drop windows met 32000km en 38 jaar op die klokke, ten volle licensed en op die pad. O ja, en get this: Hy het 2 sigaret lighters, my bra. Fokken twee. Deesdae as mens 'n Golf 6 koop moet mens die tweede sigaret lighter as 'n optional ekstra vat. Nie met hierdie outjie nie – jy en jou tjommie kan julle zane gelyktydig aansteek as julle langs die gooses in hulle Ford Ka's park by die robot. Jy sal fokken cool lyk, veral omdat jy in 'n duur baadjie rondry. Maak sommer vir jou 'n sticker vir die bumper ook: "Geld kan klas koop, poes"
Vir meer info en kontak details omtrent die fancy baadjie en die verniet kar, click op die foto hieronder.














“Probeer” is nie altyd die regte geweer nie…
Hierdie nuwe Watkykjy shirt is nou beskikbaar by Zefshop. Dit is geinspireer deur Maandae, wanneer jy lus is om met niemand te praat nie en net wil fokof en soms met 'n hangover ook nog moet deal. Ons het net 50 van die goed geprint, so jy moet spring as jy dalk een soek. Ons het sizes van small tot by tripple dikgat laat maak.
Gaan check gerus ook die ander nuwe stuff uit. Daar is so paar nuwe items van Die Antwoord, soos hulle nuwe Evil Boy boxers en Blink Stefanus het ook nuwe goed kom aflaai. O ja, en ons het nog kakpapier ingekry.