Check hom

Watkykjy se kakgevaarlike onderbroeke nou in stock!

In Zefshop deur griffin5 Eiertjies

Ahoy, Watkykertjies! Nou beskikbaar – super limited edition, high quality kakgevaarlike onderbroeke, ge-import van die UK af met die Watkykjy logo embroided in goeie ou Spuit Afrika. As hierdie babies eers uit stock uit is doen ons nie weer 'n reprint nie. Lekker comfy support vir your zaber en ballas, maar smoof genoeg vir 'n opwindende broeknaai. Ons het aanvanklik …

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy se kakgevaarlike onderbroeke nou in stock!
    Check hom

    Die Watkykjy Krismisbox

    In Zefshop deur griffin7 Eiertjies

    Omdat Suid Afrikaners sulke last-minute mense is, gooi ons ook nou eers ons wenke vir Krismis persente post. Fokweet, jy gaan tien teen een op Saterdag die 25ste nog rondhardloop in Menlyn omdat jy vergeet het om vir ouma daai velkleur panty te koop, of die blokkiespatroon sakdoeke vir daai neef van jou wat altyd so geswaai raak om die …

    Deel met jou tjommies!

      griffinDie Watkykjy Krismisbox
      Check hom

      Afrikaners is plesierig

      In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

      Oom Paulina of Antie Paul Kruger sal teen volgende week op die nuutste Blink Stefanus t-shirts pryk en by Zefshop.com beskikbaar wees. Heavy limited edition, soos verlore Kruger Rande:     Deel met jou tjommies! Tweet

      Deel met jou tjommies!

        griffinAfrikaners is plesierig