Check hom

Van Coke Kartel – “Wie’s Bang?” comic book

In Zefshop deur griffin3 Eiertjies

Die afgelope maand of wat het Blink Stefanus saam met griff gewerk aan 'n reeks comic books genaamd "Wie's Bang?" vir Van Coke Kartel as deel van hulle launch campaign vir hulle album later in die jaar. Hieronder is effens van 'n press release en so paar pics wat julle min of meer 'n idee sal gee van die illustration …

Deel met jou tjommies!

    griffinVan Coke Kartel – “Wie’s Bang?” comic book
    Check hom

    Die nuwe Zefshop is live…

    In Zefshop deur griffin2 Eiertjies

    Die nuwe Zefshop is uiteindelik live na baie zak en effort. Daar is heelwat improvement gedoen en ons skiem die outjie run smoother. Jy kan byvoorbeeld 'n whishlist create, Facebook comment los en dies meer. Die check-out proses is ook vereenvoudig na 'n one-pager toe. Jy kan ook check-out as 'n guest, met ander woorde, jy hoef nie te register …

    Deel met jou tjommies!

      griffinDie nuwe Zefshop is live…
      Check hom

      Kom ons behoed en bewaar jou

      In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

      Het jy 'n receding hairline? Is jy 'n rooikop stiefkind? Lyk daai skilferprobleem soos 'n sneeustorm in Antarktika of kry jou brein se hokkie sommer net maklik koud? Ons is hier om te help. Soos altyd. Moenie oor jou probleme praat nie. Steek dit weg onder een van ons hoogs fashionable Watkykjy caps, beskikbaar in rooi, blou, swart of khaki. …

      Deel met jou tjommies!

        griffinKom ons behoed en bewaar jou
        Check hom

        Is Dit Net Ek Of Is Als Tos?

        In Zefshop deur griffin8 Eiertjies

        Die boek het vir omtrent 3 jaar lank 'n moerse goeie run gehad en is so paar keer herdruk. Daar is na die laaste druk heavy min copies oor in die shops en die boek sal moontlik nie weer geprint word nie. Ons het so paar boeke uitgehou vir mense wat sou belangstel in limited copies wat deur chopper en …

        Deel met jou tjommies!

          griffinIs Dit Net Ek Of Is Als Tos?