Check hom

Blink Stefanus steel ‘n lyf

In Zefshop deur griffin2 Eiertjies

Ons vriend en inzeftigating reporter, Ben het verder gaan ondersoek instel om uit te figure waddefok Blink Stefanus mee besig is. Vandat hy op die aarde geland het maak hy net kak orals. Dit lyk of hy nou begin om mense se lywe te steel nadat iemand anders sy lyf gesteel het van 'n statue af by die ongelukstoneel. Dinge …

Deel met jou tjommies!

    griffinBlink Stefanus steel ‘n lyf
    Check hom

    Zef Leopard het nou 2-in-1 shirts. Fancy.

    In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

    Zef Leopard het nou 'n nuwe range reversible shirts uitgebring. Dink daaraan is die klerasie ekwivalent van backward maksing. Rodney Seale gaan jou teen t-shirts ook begin waarsku. Lewe die blaar nog? Anyway… nou kan jy uitgaan en party, oorslaap by 'n vreemde chick wat jy zaber en net jou hemp omdop en by by die volgende jol uitskiet. Of …

    Deel met jou tjommies!

      griffinZef Leopard het nou 2-in-1 shirts. Fancy.
      Check hom

      “Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #1

      In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

      Die eerste edition van Coke Kartel se comic book, “Wie’s Bang?” is nou beskikbaar. Jy kan hom hierso for free download. Daar gaan ‘n hele reeks uitgegee word oor die volgende paar maande in aanloop tot die release van hulle volgende album later in die jaar. As jy so paar van die rofweg behind the scenes drawings wil gaan uitcheck …

      Deel met jou tjommies!

        griffin“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #1