Stempaal
Loading ...Kom-petisies
Dinge om te doen
Inligting met trots verskaf deur:
Kief Tunes
WatkykjyTubes
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Jy kort hande, my ou! Hande!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Kortbroek se Bokspan
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Watkykertjie kompetisie
- Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
- Phuket, maar Thailand is kaklekker! (deel V)
- Life on The Road – Learn Guitar with David Brent
Interwebsradio.com
WKJ SuperBru team
-
Watkykertjies Tune
- Geronimo on Watkykjy nuus round-up. Week 19.
- ekke on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Puisiewang on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Hoenderkop on Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Vlagman on Kortbroek se Bokspan
- TANK on Czech hierdie fokken hot chick op ‘n bike uit!
-
-
Category Archives: zefshop
“Wie’s Bang?” – Van Coke Kartel comic #2
Die tweede uitgawe van Coke Kartel se comic book, "Wie's Bang?" is nou beskikbaar. Jy kan die 19 bladsy comic nou hierso aanskaf vir R18. Hierdie comic is deur Marchand ge-illustreer en dialoog verwerking is deur griffin en Blink Stefanus gedoen, so dis 'n professional storie en redelik baie moeite as jy gewonder het waarvoor die 18 skille gaan. Die mense moet vir hulle werk vergoed word (dit sluit nou griffin en Blink Stefanus uit, want ons het poesgroot harte)
Daar sal ook 'n limited printed weergawe van die comic beskikbaar wees oor so week of twee. Ons almal wat aan die project gewerk het is nogals trots daarop.
Daar gaan 'n hele reeks uitgegee word oor die volgende paar maande in aanloop tot die release van hulle volgende album later in die jaar. As jy so paar van die rofweg behind the scenes drawings wil gaan uitcheck vir hulle volgende comics kan jy op Wondermutt se Facebook page 'n draai gaan gooi of slat uit by Van Coke Kartel se website
Hieronder is 'n voorbeeld van die cover en een van die illustrations in die comic:
Ook gefile in Uncategorized, van coke cartel 2 Comments






Die beste beskerming vir ‘n gangster