Check hom

Laag op kakpapier? Juju is weer hier.

In Zefshop deur griffin6 Eiertjies

Ola, inwoners van Watkijkistan, Daar is nou weer so bietjie stock beskikbaar van die Julius Malema 3-ply kakpapier, maar nie baie nie. Ons sal ons bes probeer om betyds stock vir Krismis reg te kry, so ongelukkig moet orders ge-limit word na 10 per bestelling. Ons sal in volgende week vir julle 'n lekker lys saamstel met voorstelle vir kief Krismispersente …

Deel met jou tjommies!

    griffinLaag op kakpapier? Juju is weer hier.
    Check hom

    Die Antwoord – Fok Julle Naaiers. Free track & lyrics

    In Zefshop deur griffin12 Eiertjies

    Die Antwoord release in Januarie hulle volgende album, Ten$ion deur Zef Recordz. (bye-bye, Interscope). Jy kan nou hulle een track, “Fok Julle Naaiers” verniet download daaso by die Zefshop. For the people in the overseas, de lyrics below de pictja are translating amongst red for English, OK? OK. FOK JULLE NAAIERS -YO-LANDI FOKKEN VI$$ER ALL UP IN DA PLACE (FUCKIN) -HO$H PAGAMISA! RAAK …

    Deel met jou tjommies!

      griffinDie Antwoord – Fok Julle Naaiers. Free track & lyrics
      Check hom

      Van Coke Kartel comic – Wie’s Bang? #3

      In Zefshop deur griffin2 Eiertjies

      Van Coke Kartel se derde comic in die Wie’s Bang reeks waaraan griff en Blink Stefanus gehelp werk het is nou beskikbaar. Jy kan dit verniet download hierso Die illustrator vir hierdie uitgawe is die moerse talented Lohan Grobler en vir die van julle wat like van creative prosesse nodge is daar ‘n video onder hierdie illustration wat bietjie opge-speed …

      Deel met jou tjommies!

        griffinVan Coke Kartel comic – Wie’s Bang? #3
        Check hom

        Die Playboer Mansion

        In Zefshop deur griffin1 Eiertjies

        Daar is nuwe skippies beskikbaar innie Zefshop. Die ouens van Playboer Clothing het die eerste twee shirts in hulle range uitgebring: Die Playboer Mansion en hulle Original Playboer Logo. Gaan gooi 'n draai as jy belangstel in die stylie shirts. Daar is op die oomblik omtrent 'n totaal van 20 van elk in verskillende groottes. "Back in 1830, as just …

        Deel met jou tjommies!

          griffinDie Playboer Mansion