Category Archives: zefshop

Proudly Watkykjy by J&B Met

Middag,

saterdag by die J&B Met. Daar was darem klomp mooi merries. O, en die perde was ook nie te kak nie.

Ek's moer jaloers op daai waverunner.

Later,
Tertius

watkykjy-by-met

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in briewe | 8 Comments

Watkykjy se kakgevaarlike onderbroeke nou in stock!

Ahoy, Watkykertjies!

Nou beskikbaar – super limited edition, high quality kakgevaarlike onderbroeke, ge-import van die UK af met die Watkykjy logo embroided in goeie ou Spuit Afrika. As hierdie babies eers uit stock uit is doen ons nie weer 'n reprint nie. Lekker comfy support vir your zaber en ballas, maar smoof genoeg vir 'n opwindende broeknaai.

Ons het aanvanklik 48 laat maak, maar het vir so paar van ons goeie tjommies van die goed as persente gestuur en op die ou einde so net oor die 30 in stock beskikbaar gestel. Bundle dit sommer as 'n persent saam met 'n rol Julius Malema kakpapier of twee. (check, gooses – Valentine's Day is net om die draai)

As wit nie jou kleur is nie, beteken dit dat jy nie jou hol met genoeg confidence kan afvee nie.

Slat uit by http://www.zefshop.com om die outjies aan te skaf.

kakgevaarlik

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefshop | 5 Comments

Kakgevaarlike Watkykjy onderbroeke

Ons sit binnekort 'n moerse limited reeks kakgevaarlike witwarm Watkykjy onderbroeke in stock op Zefshop.com. Hierdie outjies kom van die overseas af en is ge-embroid met die Watkykjy logo op en spog met 'n authentic duursame "Made in Watkijkistan" label agter waar jou crusty crack sit. Die voorkant is lekker ge-pad en ge-shape sodat jou toggos lekker knus en gerieflik kan sit, wat dit ook terselfdetyd die ideale broeknaai broek maak.

Daar is slegs 50 van hierdie outjies vervaardig, maar ons het so hier en daar vir so paar mense begin freebies gee. Op die ou einde sal daar omtrent net 30 van hulle beskikbaar gestel word om te koop en ons doen nie weer 'n re-print nie.

Ons gee een van hierdie outjies weg. Al wat jy moet doen is om te raai wie ons onderbroek model is. Die tweede foto is bietjie blurry, want ek skiem sy goose wou die ding afpluk en hom bloots ry.

Die eerste persoon wat reg raai, kry 'n onna in die pos. Sizes sal net in medium, large en extra large beskikbaar wees. Ons gee net een weg en sal julle binnkort laat weet as hierdie garments te koop is. Nog voor Valentine's Day. Ons fokken sweer.

Hier is solank 'n oog vol broekpiel:

kakgevaarlik1

Kakgevaarlik2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in kompetisie | 54 Comments

Die Watkykjy Krismisbox

Omdat Suid Afrikaners sulke last-minute mense is, gooi ons ook nou eers ons wenke vir Krismis persente post. Fokweet, jy gaan tien teen een op Saterdag die 25ste nog rondhardloop in Menlyn omdat jy vergeet het om vir ouma daai velkleur panty te koop, of die blokkiespatroon sakdoeke vir daai neef van jou wat altyd so geswaai raak om die Weber terwyl hy ogies maak vir jou goose. Of julle ander niggie.

Of jy kan nou al jou shopping doen op Zefshop en dalk net-net betyds wees met giftige persente vir die hele familie. As jy 'n gereelde besoeker aan Watkykjy is, is jy in elk geval heel moontlik die swartskaap in die familie en hulle verwag niks minder van jou nie.

Vir pappa: Miskien 'n boek of twee. Begin sommer by "50 People who stuffed up South Africa" – Dis tog in elk geval waaroor julle gaan staan en brom as die derde bier sy gat gesien het.

People Who Stuffed Up SA

Vir mamma: 'n Limited edition designer 100 bladsye notaboek vir haar resepte, inkopie lysies of hitlist. "Die Broekjagter Van Baghdad" notepad. Dit lyk nogal heavy soos 'n hyg-roman, so mamma kan lekker dagdroom ook.

broekjagter

Vir Oupa: Ietsie van Blink Stefanus – die Paulina Kruger hempie. Leer vir Oupa om vrede te maak met die verre verlede en vandag se mense. Begin die conversation met "Dink oupa dat Paul Kruger by rock concerts sou kon bos gaan as hy vandag nog gelewe het? Nog aartappels?"

paulina

Vir Boetie: As boetie 'n zolkop is, kry vir hom 'n dagga hempie van Black Star Clothing. Miskien weet jou ouers nie die blaar rook blaar nie. Dis dalk 'n subtiele manier om hulle in kennis te stel waarheen al daai universiteit zak gaan. Sommer so op krismis. Kyk hoe gelukkig is almal. Ou swartskaap bederf almal se goeie tyd.

deal-with-it

As boetie se vibe meer vir Afrikaanse rock is, surprize hom met 'n Foto na Dans CD . Vertel dan vir mamma en pappa dat Foto Na Dans nie dagga rook nie, so dis 'n veilige keuse. "Gee asseblief die sout aan"

Foto na dans - die vloed

Vir die ouens se chicks: 'n lekker rock vibe hempie van FadedBlak of Dutch-Vegas clothing

fadedblak colourfall

vegas

Vir jou familie se klein, zef offspring: 'n ABC hempie. Leer die kinders rym met die eerste vier letters van die alfabet. Zef style. Maak seker dat hulle nie lelike goed by die creche leer nie. Strike first. Doen dit by die huis. Home schooling.

abc

Rond almal se persente af met 'n rol Julius Malema kakpapier, vir daai vet kak wat jy gaan vang na al die hoender, koue vleis, gammon, tong, kalkoen en pudding wat jy in die gat in jou gesig afgedruk het. RRRRrrrt! Dis tien teen een die maklikste persent om te gee. Almal moet tog gaan kak een of ander tyd.

malema-kakpapier

Elke order bo R100 tot die einde Desember 2010 kry 'n spesiale free gift wat probably meer werd is as jou order, so dis 'n double score. Check hier vir foto's.

Of jy kan natuurlik 'n total doos wees en net zak op jouself spandeer. Die Xbox Kinect is nogal befok, al maak dit mens effens moeg en laat mens soos 'n doos lyk met al die blaaint fotos wat dit neem van jou actions. Gaan een stappie verder – speel dit sommer kaal saam met jou goose. Moet net nie die foto's op Xbox Live share nie. Ons wil nie jou krom spyker en jou cherrie stervis sien nie.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in zefshop | 7 Comments