Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
Be on the road. Gangs of Ballet
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Bizarre Bedonderde Donderdae – Die TV Remote
- Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Sowing The Seeds (Rocking The Daisies in Joburg)
- Score tickets na RAMfest 2012 in Joburg. Met backward masking.
- Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
- Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Laasweek se zefspotters
- Watkykjy se nuus round-up. Week 7.
-
Watkykertjies Tune
- griffin on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Evert on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- fief on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Want daar in Taiwan gaan dit kwaai, man.
- Punt in die wind on Kom ons maak Afrikaanse musiek oor Afrikaans
- Prof. Bokdrol on Ninja en Yo-Landi kuier by Neill Blomkamp
-
-
Category Archives: zefshop
Van Coke Kartel – Wie’s Bang comic 4 nou free beskikbaar!
Ons kom uiteindelik aan die einde van die Van Coke Kartel comic book range vir Wie's Bang.
Die vierdie en final comic is nou beskikbaar vir free download. Ons het almal hard aan die goed gewerk, so ons hoop jy smaak dit. Download sommer die eerste 3 ook verniet as jy voorheen daarop uitgemis het. Van Coke Kartel het ook hulle nuwe album Wie's Bang so week of twee terug release en dis seriously befok. Soos 'n ou wyn wat mens uiteindelik kan drink het die band mature. Dis nie 'n ge-pielsuigery nie, gaan koop die album en judge vir jouself:

Of jy kan tot na kersfees wag wanneer die album hier op Watkykjy review sal word met so paar track teazers. Ons sal sommer ook een as prys weggee. Jy kry mos fokken kouse vir krismis. Glo ons nie? Wag en kyk 25 Desember, pappie! Kouse en fokken onderbroeke. Jy sal sien.
Maar terug by die comic – hierdie goed kos geld en ons moet mense smeek om kostes te help dek. Illustrators werk nie meer vir blowjobs nie en die wat wel doen teken nie meer so lekker nie. In die laaste comic se geval het ons PG Autoglass ingespan om te help betaal. Hulle gee ook wel iets in return vir die 'kykertjies. As jy 'n Citi Golf ry en jy's te arm vir 'n alarm kan jy hierdie deal gaan uitcheck. 'n Free PG Secure unit waarvoor jy net vir installation betaal.
Ook gefile in van coke cartel 1 Comment
Simply Dead – Emoticon Breakdown
Simply Dead is Toast Coetzer, Jane Breetzke en Jon Savage. Wat is Simply Dead? Dis ’n band met funny songs oor die dood en dan ook bikes, die bakker op Solitaire, die Wimpy op Klawer, Avroy Shlain reps en die duiwel.
Simply Dead bly in die Kaap en Emoticon Breakdown is hulle eerste album.
Jon, Jane en Toast ken mekaar al van varsitydae af. Toast was Jon se roadie op sy eerste toer langs die kus af back in the day. En Jon is ook in Toast se ander band, The Buckfever Underground, waarvoor Jane ook soms backing vocals doen. Jon en Jane is ook deel van Cassette, en Hummingwolf en ’n handvol ander projekte.
In Simply Dead is Toast op lead vocals, met Jane wat deurgaans die dag red (synde sy actually kan sing). Jon sing ook, maar net op die agtergrond rond. Die tunes is in Engels en Afrikaans en soms in altwee tegelyk.
Tranetrekkers? Tick. Knersvlakte hip-hop? Tick.
Emoticon Breakdown track listing:
1. Life Is Cute
2. She Is With Me
3. Devastation
4. The Eye In The Palm Of My Hand
5. It’s Less Dangerous
6. Nou-Nou Kom Die Trane
7. Die Bakker
8. Emoticon Breakdown
9. **** You Very Much
10. Devastation (reprise)
Julle kan die die album se tracks gaan download by http://www.zefshop.com. Emoticon Breakdown is vir mahala, maar vir die res van die tracks gaan jy 8 skille moet uitruk. Muso's moet ook eet.
Simply Dead – Emoticon Breakdown
Audio clip: Adobe Flash Player (version 9 or above) is required to play this audio clip. Download the latest version here. You also need to have JavaScript enabled in your browser.
Ook gefile in Kief musiek 3 Comments







Nuwe limited Blink Stefanus skippies beskikbaar
Elke paar maande bring Blink Stefanus 'n nuwe range shirts uit op Zefshop. Die cool ding is dat die ranges uitgebring word in limited hoeveelhede, so jy lyk nie soos elke tweede Ed Hardy poes nie. Jy is 'n unieke sneeuflokkie. Mos.
In die nuwe range is daar agt nuwe designs en daar is slegs 30 shirts beskikbaar in elke design in verskillende sizes. As jy nie zak het nie, kan jy vir Blink Stefanus op Twitter volg. Hy run eenkeer per week een of ander fokken weird kompetisie waar hy stuff weggee.
Andersins kan jy hierdie outjies aanskaf op Zefshop