Check, ek fokken like baie goed heavy kwaai soos naai en tiete brei, maar ek sal dit nie ‘n fok op my lyf gaan staan en tattoo nie. Mens kry cool tattoos en I am all for that, as dit kief lyk, maar die fok weet, dis mos nou nie nodig om jou IK oor jou hele rug te gaan staan en verewig nie.
As ek Francois van Coke of Hunter Kennedy is sal ek hierdie borrelkop R2000 entrance per gig vra, bloot omdat die etter kak onnosel is en dit sal betaal .
Die fok weet. Laitie, as jy weer met jouself speel en kom, kom net by.







Lady Gaga is defnitief ‘n fokken chick
Sorry vir julle sif etters wat gedink het jy gaan boobs en piel all-fucked-into-one score, maar ek gaan jou bubble pop: Lady Gaga is 'n goose. 'n Goose met 'n poes.
Sy het hierdie Dinsdag by die Brit Awards sommer Mythbuster op haarself gepull om die record straight te sit vir eens en vir altyd. Dank god sy het darem nie so vet liplapa soos ou Jamie Hyneman nie.
Hoe gaan die ou gesegde nou weer? O ja…
Waar daar 'n rokie trek…
Sien jy net gwap ….
Ek neem aan die mense wat die Brit Awards bygewoon het Dinsdag het 'n poeslekker tyd gehad…