ja.fm
Stempaal
Loading ...Kom-petisies
PARTY! PARTY!
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Afdelings
WKJ op jou Garmin
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
- Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Laasweek se zefspotters
- Sondag. Skêre met skietgoed.
- Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- Rugby exclusive: Kings word geskraap vir groot zak!
- Dis naweek, kom ons fokken duik!
- Soek jy ‘n goeie selfoon deal?
- Rebels pis my nogsteeds af. Sport met Kaptein Kortbroek.
-
Watkykertjies Tune
- Dirk Diggler Diktros on Press release: Guma lus om Kings te sponsor
- # 1 Pisscat on Laasweek se zefspotters
- Dirk Diggler Diktros on Free tunes: Feed The Wolf / Thys Nywerheid
- Dirk Diggler Diktros on Steve Hofmeyr loop deur onder Wikipedia
- vet530d on Sondag. Skêre met skietgoed.
- Annemie on Suid-Afrikaanse TV: 101 shows wat jy miskien sal onthou
-
-




Robbie Klay skop gat
Die CD boekie is heel oorspronklik ontwerp ook met ‘n foto van Gif-Robbie wat ‘n klein leeuwelpie vashou. Robbie het ‘n rooi swetter aan en sy hare is in die nuutste 1986 pynappel-haarstyl (mullet) gekap. Zeffff! ek sê… dog stylvol. As jy die CD koop kry jy ook drie gratis screen savers vir jou rekenaar met kiekies van Rob en lirieke van sy liedjies.
Dit bring my by die liedjies op die album. Met great songs soos “Dasiefoutie”, ‘n “Bloubul” remix, “Kyk hoe lyk ons nou” van Steve Hofmeyr, ‘n duet saam met Jurie Els en “Free Electric Band” van xxx… noupraajy musiek! Giffie Klay sing ook ‘n liedjie saam met daai foefie met ‘n fluitjie, Simeon Hamman, oftewel Sonja Herholdt se seuntjie. Maar wanneer dit by haarstyle kom vat Robbie Lame die koek. Dankie sê ek vir die mense wat die visioen gehad het vir dié pragstuk Afrikaanse musiek. Dis right up there saam met Kielie my Mielie en Meraai se Hoener Pie. Wat kan mens nog sê?… Niks nie. Ek sluit af met hierdie momentale lirieke soos oorspronklik neergepen deur Danie Pretorius maar baie belangrik, gesing deur Robbie Klay…
Die Tokolosh hy ‘n loop by die nag / Net voor die hoenôr kraai
Die Tokolosh es ‘n baie te sterk / Haau die tokolosh is kwaai!
Hy ruk hy rol / Hy twist hy jol / Hy maak hom die groot lawaai
Pasop hom vor die tokolosh / Net voor die hoenôr kraai!
Hy ‘n loop by die huis / Hy ‘n soeke die vleis / Hy ‘n praat hom die fanagalo
Hy ‘n kyke so rond / Hy ‘n skoppe die hond / Hy’s die lelike ding a jô-jô
Hy ‘n grype die kat / Hy knype die kat / Die kat sy sê: “Miaau!”
Sy oge hy brand / Ag liewe my land / Hy maak my te bang a jô-jô
Refrein:
Hau Tokkelossie (x16)
Hy ‘n pla hom die bok / By die kampe die bok / Ek hoor hom die bok hy sê: “Bêêêê”
Hy vat hom die tak / Hy slaat hom die dak / Ek skrik hom te veel amawê
Hy kom by die deur / Hy ‘n skoppe die deur / Die deur hy gaan sommer oop
Jy moet hom stil lê / Soos jy hom wil hê/ Die tokkelossie moet loop
(Poesie in mosie deur Danie Pretorius)