Category Archives: Zefgatte in die nuus

Lekker vuilbek in die hof: “Jou ma se poes!”

Julle het seker in die nuus gehoor van die ou wat sommer straight tune "Jou ma se poes" in die hof.

Hier is 'n klein screenshot van die court proceedings. Julle kan die hele .pdf kokkenodge en download onder hierdie prentjie.

jou ma se poes

lekker in die hof (click hierso)

Thanks aan Silverstreak van 2Oceansvibe.com wat hierdie aangestuur het.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zefgatte in die nuus | 7 Comments

Laag op zak? Verkoop jou piel aan fake Dr Uba!

So die nuwe budget speech is gister gebraak en ons moet ons belts stywer vasmaak. Skywe en dop is duurder soos te verwagte is. Moenie worry nie, jy kan nog steeds party en jou lewenstandaard handhaaf. Miskien net sonder 'n piel of 'n oog.

Check, Dr Uba is fokken totally legit. Hy betaal lekker skille vir jou ogies, tiete, tong, piel, ballas ensovoorts. Hey, jy kan even jou hand afkap: "En hoeveel vir hierdie hand, Dr Uba? Ek het hom net vir draadtrek gebruik. Baie goeie toestand"

Wel, hier is sy pryslys volgens sy website:

I pay keen cash for:

Eyes (up to R5000 in cash)
Breast (up to 1800 )
Tongue (up to R2500 in cash)
Rhino Parts (available at the clinic)
Tesicles (up to R1600 each)
Kidney (up to R3800)

Jy check, tiete is meer werd as ballas. Ons is ook verheug om te sien dat hy renoster parts verkoop. Totally legit. Too legit to quit.

Voor jy jou panty in 'n knoop kak – hierdie is 100% fake en is deur 'n ad agenecy genaamd Tequila gedoen einde Januarie. A "future trends en digital" agency. There you go. Sorry om julle bubble te bars, stupitte ad agency. Ons check julle fokken kallers. Gaan spandeer bietjie tyd en maak julle eie fokken website reg.

dr uba

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zefgatte in die nuus | 16 Comments

Steve Hofmeyr by die U2 concert

steve hofmeyr by u2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zefgatte in die nuus | Tagged , , | 41 Comments

Die Egiptenare is miskien vry, maar hulle is fokken zef.

Check, as jy nou wil zak maak – identifiseer die volgende land wat hulle government will topple en vlieg in met 'n moerse order van SkullHelmethierdie skull helmets en maak 'n fokken killing. Dit lyk baie meer intimidating as wat die Egiptenare se home-made pletterpette daarna uitsien.

Kom ons wees nou eerlik – as jy Mubarak was en iemand storm op jou af met twee hot dog rolls aan sy ore vasgestrap en 'n stuk ham op sy voorkop vas ge-duct tape, gaan jy in jou broek pis. Van die lag.

Hier is so paar van die dudes se helmets:

Die "waterkoppie". Sonder die water. As hierdie ou koppe stamp met die ou in die foto net onder hom kan dit fokken morsig raak.

egipt1

Die "jirre maar jy het groot geword! Ons sal 'n klip op jou kop moet sit"-helmet.

egipte2

Die "go-bucket". Die kraak is om deur te loer, maar jy kan die hele ding oplig as jy wil. En dan 'n baksteen in die gesig kry. Jy kan at least in die ding opgooi. Of kak.

egipte 3

Die "pot-shot"-helmet. "Mirrag seuns, wat kook hieso? Dit lyk kakgevaarlik!"

egipte 4

Die "donkiekar wieldop". Actually weet ons nie wat die fok hierdie is nie. Miskien was die ou besig om vir goud te sif langs die piramides. Miskien is dit 'n onderstebo bokskryt vir skerpioene. Net hierdie blaar sal weet.

egipte5

Die "fokken brood". Dis wat gebeur as mens met half-baked idees aan protesoptogte deelneem. Jy lyk soos 'n half-loaf. Miskien kort hy net twee visse. Miskien is sy mission om almal te voer.

egipte6

(shot, Malan)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | 16 Comments