Category Archives: Zefgatte in die nuus

Joost op Facebook

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | Leave a comment

Soek julle nog free music my blare?


Adriaan van die band Nul het vir ons hierie nuus aangepass. Hulle maak sulke heavy fokken weird freaky Afrikaanse industrialrige musiek en jy kan dit for free download. hulle het al drie albums uit as ek dit nie mis het nie:


Rampokkers! Ons het uiteindelik ‘n nuwe website gebou. Vinniger, beter sterker (met 56% groter kaliber kanonne). http://www.nul.co.za (nul.com.sg redirect ook nog hierheen). Behalwe hiervoor, het ons ook nou uiteindelik Drie downloadable gemaak – so, hardloop nou gou jou beentjies bloedstompies om die nuwe album te gaan download. Mahala, verniet – ons vra net dat jy dit geniet. Check ook net bo die menu – daar’s ‘n “register” link. As jy wil aanhou om hierdie spam te kry, registreer – dis die regte ding om te doen (teen die tyd weet julle al ons spam julle moer min). Later van tyd sal jy al hoe meer en meer op die site kan doen met jou user-account – eventually sal jy even daarmee kan inhack by WOPR, maar vir eers is dit net om op die mailing list te wees. Daar sal obvisouly nog ‘n bug of twee wees, so skiet mail as julle iets weird sien. Asseblief. Tjappaheavydownloadnaauw, NuL http://www.nul.co.za

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in oordentlike musiek | 3 Comments

Alweer ‘n blerrie Joost tape

My gabba, Brendan Jack van Crazy Monkey het hierie vir ons gestuur. Nog ‘n tape vol skandes met Joost.

Brendan tune: “Don’t ask me how I got this. It involved a flash drive and an underground parking garage. And a local contact called Diep Throat.

This time Joost’s faced with some unexpected in-studio phone calls, including a confrontation with Springbok rugby captain, John Smit – who seems pretty handy with fireworks. Something he obviously learnt at Camp Staaldraad.”

Chekkityt:

Check Brendan se sait uit

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Fokken zef videos, joost van der westhuizen | 3 Comments

Dirk Prinsloo is 'n dom tietkop …

Sondag, sorry ouens, maar julle is ook ‘n tietkopp. Julle wonder nog of Dirk Prinsloo in Oz “spiere bou” terwyl hy actually klaar in die tjoekie sit. Hieso is vir julle ‘n tip – as julle fumble op die internet kan julle dit regmaak, hoor. Lekker ‘n klomp koerante met julle spekulasie wat die kakhuis miskak die wêreld instuur. Eish ouens. Rapport (wat toevallig ook op Sondae uitkom) berig: “Hy is laat Vrydagmiddag ná ’n bisarre bankroof-poging in ’n dorpie in Belo-Rusland in hegtenis geneem”. Julle check? Laat Vrydagmiddig. Vrydag. Wanneer slaan Rapport die strate? Sondag. Waneer slaan Sondag die rakke? Ironies, ook Sondag. Kan mens foute regmaak op koerante wat reeds in mense se huise lê? Hell no! Kan mens dit egter op die internet regmaak? Fuck yes!

En Dirk Prinsloo – jy fokken fail op soveel levels, jou idiotiese kakkert van ‘n verskoning vir ‘n mens.

1) Hierdie foto wat jy vir die pers gestuur het byvoorbeeld. What the fuck? Jy sit op ‘n perd sonder ‘n hemp. ‘n Kindermolesteerder sit op ‘n perd sonder ‘n hemp. (Ja, die perd het ook nie ‘n hemp aan nie, jou siek fok). Ons hoef nie verder hier uit te brei nie.


2) Jy het heeltyd die press ge-taunt en almal vertel hoe fokken slim jy is en hoe dom die polisie en die res van die wêreld is. Mens doen nie dit nie. Uh-uh. Veral nie as mens hierdie opsomminkie van jou lees hieso nie.

3) Jy het probeer om ‘n bank in Rusland van alles plekke te beroof. Rusland dude! Fokken Rusland!

4) Jou wapenkeuse vir die roof? ‘n Mes en ‘n plastic toygun. I mean come the fuck on man! Wat het jy verwag, dat kassiere hulleself dood sou lag en jy dan al die zak kon zik? Jy het sekerlik lank genoeg in SA gebly om te weet hoe shit afgepull word. Jy is ‘n vernedering even vir SA se kapers en rowers.

5) Nog ‘n Darwin punt vir jou omdat jy jou Suid-Afrikaanse paspoort aan jou gehad het. Nice een, ou.

‘n Mens kan aangaan en aangaan met die lys, maar ek skiem dis heel obvious dat jy ‘n total fokken moroon is.

God forbid jy moet jou vonnis uitdien in ‘n SA tronk, want wat dan sal volg sal ‘n TV program wees, ‘n Huisgenoot interview, ‘n boek of (sidder) ‘n CD met Afrikaanse stamp treffers op – shit wat mense sal opvreet vir soetkoek, wnat Afrikaanse mense like nou maar onetime van absolute kak koop.

Mag jy vergete vrot in Rusland and good riddance to bad kak.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zefgatte in die nuus | Leave a comment