Interwebsradio.com
Ten$ion
Kom-petisies
WKJ SuperBru team
-
Die week se top 10
Stempaal
Loading ...WKJ op jou Garmin
Afdelings
Ouer Koeie
-
Onlangs op WKJ
-
Watkykertjies Tune
- Wilbur Like Smith on Ramfest is glo van die duiwel
- Ter on Ramfest is glo van die duiwel
- iemand on Ramfest is glo van die duiwel
- Henno Kruger on Ramfest is glo van die duiwel
- Sean Schwartz on Ramfest is glo van die duiwel
- Smith on Ramfest is glo van die duiwel
-
-
Category Archives: Zefgatte in die nuus
SA se nuwe roadmap
Gefile in Zefgatte in die nuus 8 Comments
ANC – konings van kakpraat
Wanneer jy 'n spokesperson is soos Jimmy Manyi word daar verwag dat jy die basics van taal at least onder die knieg het of as 'n laaste uitweg at least Google of iets gebruik voor daar kak by jou mond uitloop as jy met die media praat.
OF
Jy kan voorgee dat jy poes slim is en sommer jou eie mediese diagnose uit jou hol uit krap. Een episode House of Grey's en almal is 'n fokken expert.
Die minister van sport, Fikile Mbalula het volgens Manyi skielike intense griep of verkoue beleef en neergebliksem tydens een van hulle kabinet kakpraat sessies. Maar hy is fine, want gelukkig was daar 'n mediese span wat sy asemhaling vir hom uitgesort het met 'n defribillator. Hy is vandag weer terug by die werk. Defribillators is nie 'n big deal nie. Dit word vir jou hart gebruik, een van die liggaam se mees onbelangrikste organe. Die vel is byvoorbeeld 'n baie belangriker orgaan. As jou vel gaan staan is jy dood.
Imagine die scenario – jy ry op die Gautrein Hatfield toe. Ewe skielik kry jy griep – "O my God, ek het griep!!!", gryp jou borskas krampagtig vas en poes neer om die vloer. Vanuit die nuuskierige crowd bars 'n ou in 'n suit met 'n dik tas van agter af deur: "Dis OK, ek is 'n dokter!". Hy ruk sy tassie oop met een smooth move, haal daai paddles uit, smeer dit met KY teenmekaar en skree: "One, two, three, CLEAR!!!" DZZZZZzzzzddd! skok hy jou asemhaling vir jou terug terwyl jou ballas in jou broek rattle soos albasters.
"Is jy gefok in jou kop? Jy sal sy hart laat gaan staan!" laat iemand uit die crowd hoor.
Ook gefile in kak nuus 23 Comments









Bryce Lawrence is ‘n doos
Maats, soos met enige iets – die afsterwe van jou gunsteling budgie, die fiets se ketting wat snap en jou op jou poes slaan, Blackberry se service wat kak – moet mens eventually daarmee deal soos 'n grootmens.
So kom ons finalise sommer die geween en gekners van tande na die Bokke se game vandag met al die kakbaie Bryce Lawrence pics wat julle ingestuur het en deal daarmee op 'n kinderagtige wyse.