Category Archives: Zef zef zef

‘n Towel rail op wiele

 

Hierdie ou het genoeg downforce om sy kar te gebruik as wasgoed draad.

Groete

Dewald

IMG00087-20101225-1317

IMG00088-20101225-1317

IMG00089-20101225-1318

IMG00090-20101225-1532

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 16 Comments

Drie liter Ford, twee liter brannas, ‘n Buddy Coke en een blokkie ys.

Maats, ons is jammer dat ons dit aan julle doen, maar daar is net nie fokken einde aan zef karre hierdie week op Watkykjy nie. Ons het self al so paar keer bietjies-bietjies in ons monde gekots. Ongelukkig bly ons in Zef-Afrika, so hierdie kak sal nooit ophou nie. As ons die inbox met die Bloemhofdam moet vergelyk, staan ons op so 110% vol. Dit raak nou soos Gauteng se weer hier op Watkykjy – die vooruitsigte lyk nie goed nie. Volgende week moet ons ongelukkig weer die sluise oopdraai.

Kyk byvoorbeeld na die volgende submission – bakkies is veronderstel om utility vehicles te wees, maar mense insist daarop om te over capatilize op goed soos Airbus A380 vlerke. Die volgende move is dat die sak sement wat jy by Builder's gaan oplaai langs jou moet ry met 'n seatbelt aan. Die teendeel is ook waar. Mens sien gereeld mense wat 15 meter se two-by-four in hulle Corsa's rondry. Hulle sit hom by die boot in, skuins deur die voorvenster en sommer ook in tot agter die eiers vir die outjie wat geduldig op sy skoetertjie by die robot sit en wag vir 'n groenlig.


Griff,

Check hierdie kak uit, vandag afgeneem by in die Builder’s Warehouse parkering, Ysterplaat, Kaapstad!! Fok, net in Brakpan of in die Kaap. In hierdie geval laasgenoemde. 

Johann

Fokken Zef

Meer Zef

Zef

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 18 Comments

Plak at least jou fokken strepe die regte kant om op die kar.

Howzit,

I couldn’t stop laughing the other day and I had to sneak this pic in, the guy in his TG?? wasn’t too impressed when he saw my face.

Looked like he could donner me…

Not sure if its TG or GT spelled backwards??? Or the mirrored effect

What do you guys think?

James & Chris

gt stripes

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 10 Comments

Marble Hall mense en hulle honde

Hello Griff

Ek het hierdie foto in Marble Hall gevat n paar jaar gelede.  Ek het nie geweet daar is ander englese mense daar nie!

Patricia.


Ja jong, Marble Hall se mense. So wat hulle eintlik tune is: "Naai die hond" en "Passop vir die eienaar"

Die eienaar sal jou seker naai as hy jou vang.

 

Savannah, South Africa 11.07 086

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 12 Comments