Category Archives: Zef zef zef

En dan kry jy sulke mense

Die eerste pic vertel mens nie juis baie nie. ‘n Close-up van iets wat heel moontlik fokken lelik en zef is. Is dit in SA geneem? Nie seker nie, want jy kan nie die nommerplate op die kar lees nie, maar jy voermoed dat dit Gauteng plates is:

Your worst fears have been confirmed. ABSA en Gauteng plates. Moontlik die fokken lelikste ryding wat paaie in Gauteng ontsier. Met so stuk kak wonder jy hoe die eienaar lyk. Dit kan nie ‘n mooi prentjie wees nie. Jirre. Skande. As jy ‘n Nissan ry, verkoop hom seblief na jy so bietjie in jou mond opgegooi het:

En dan vir die coup de grace. Die trotse eienaar en kroonprins van zef pose langs die rooi kak met wiele. Kyk hoe kyk hy vir my! Laat mens wonder of hy nie dalk sy mags met sy snor polish nie. Aijajai mense. Die foto’s is deur Manro ingestuur. Ek weet nie of ek hom moet bedank of in trane wil uitbars nie. Ek weet net nie meer nie …

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | Leave a comment

Gefile in Zef zef zef | 10 Comments

Lekker Tobi Jooste!

uitnodiging

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel, zeftige geleentheid | Leave a comment