Hier is nou vir jou n ZEF kar… Dss my stief skoonpa s'n. Hy bly in Randfontein aan die "Woes-Rand". Hy noem sy kar sy Ferrari en ek noem dit sy Shoprite shopping trolley. Anyway deel met jou vriede!
Barend

Cammo Golf Chico op steroids en fokol skaamte
Weet nie of jy die kak al gesien het nie dis n ou wat n chico golf gepimp het
Johan.