Category Archives: Zef zef zef

Watkykjy Car of The Year Award

Check, ons het glad nie beplan om 'n "Car Of The Year" award uit te gee nie, maar fokkit, as mens op 'n home-made juweeltjie afkom van hierdie magnitude, dan is dit 'n award werd. Ongelukkig het ons fokol om vir die wenner te gee, maar ons sal hom 'n solid doen en sy kar vir hom op Watkykjy for free adverteer. Jammer dat iemand so 'n beauty moet laat gaan. Lyk of daar fokken baie werk in die outjie ingegaan het…

Jy kan hierdie abhoration aanskaf vir slegs 85000 skille. Die beste van alles is dat dit cheaper is en nog steeds beter lyk as 'n Ford Ka of 'n fokken Chevy Spark…

"Dolfyn" doen dalk nie die kar se naam justice nie – "Check, daar trek ou Manie alweer in sy Dolfyn".  Dan probeer die ou die kar so rev maar daar kom net dolfyn geluide uit: "Eee! Eeee! Eeee!" met skreeuende tyres daar by die Checkers verby…


Each item from the Dolphin Mascot to the grill, fenders, doors, the entire bodywork has been been produced by hand with precise measurement. Full galvanised steel bodywork and therefore a rust free vehicle. Engine and gearbox in good running order. 

Ex a deceased estate, the owner had spent 6 years of his spare time building this one-off project, aptly named "Dolfyn" as per the bonnet side badges. 1950's fins and styling, this eye-catching model will certainly draw great attention as a business promotional vehicle, or be the centre of attraction with this unique vehicle.

The builder's name, Bredell is on a badge mounted at the rear. Fitted with a Mercedes Benz 280 Petrol motor and automatic gearbox.
 
Needs completion of wiring, interior seats, hood lining, door panels, carpeting , window glass. Front spilt windscreen is complete with glass. No paperwork and therefore needs final roadworthy to process for registration. Police Clearance certificate available.

dolfyn2

dolfyn3

dolfyn4

dolfyn5

dolfyn7

dolfyn9

dolfyn11

dolfyn13

dolfyn15

dolfyn16

dolfyn18

dolfyn21

Julle kan hierdie site uitcheck vir meer foto's indien jy dalk belangstel om hierdie netjiese fokken vuurwa aan te skaf. Gaan hou sommer vakansie in Sedgefield en ry die outjie terug Gauteng toe, Lyk of daar poesbaie spasie in die boot is.

(shot, Raymond)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 10 Comments

Put van vrouholle? Kaaskoppe is seriously fokken weird.

Een van ons tjommies, Snot gaan hou elke jaar vakansie is Nederland vir so twee weke. Ons vermoed dis omdat hy 'n kwart of 'n half Kaaskop is en omdat sy familie daar bly. Hy het op hierdie weird plek afgekom en vir ons 'n foto gedrop. "Put van vrouw holle".

Dis onwaarskynlik dat hy "per ongeluk" daar uitgekom het, want dit lyk na 'n toeriste tipe uithang plek. Met 'n put vol vrouholle… Nie net een nie. Ook nie twee nie. Nee, 'n hele put vol. Asof 'n put opsigself nie alreeds fokken weird genoeg is nie. Wanneer laas het jy 'n put gesien? En 'n put vrouholle? Jy sien! Fok. Nee wat, hy het heel moontlik ge-google vir vrouholle en toe dadelik en sy rental gespring en die sign gaan soek.

vrou holle

Ons weet al 'n geruime tyd lank dat Kaaskoppe fokken weirdo's is. Hulle noem 'n kat 'n poes en boude word kont genoem. Min of meer dieselfde woorde wat ons in SA gebruik vir die polisie. As mens bietjie gaan rondkrap kom mens agter die kap van die byl.

Vrouw Van Holle is actually 'n sprokie en alhoewel dit 'n sprokie is, klink dit nog steeds af soos brood. Gaan kry jou melk en koekies en kom sit. Dis storietyd.

O ja, en as jy klaar is en jy sit by die huis en doen fokol (en jy is effens kreatief), maak sommer 'n epic Afrikaanse song oor die storie van Vrouw Holle. Jy mag dalk net met 'n hit opkom wat minder boring as Karen Zoid se laaste ons-staam-saam-en-fight-crime track is.

vrou holle 2

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 10 Comments

Flying Dragon met arials en kak

Hi Griff…

Ons was oor die laaste naweek in Struisbaai vir 'n befokte naweek van hengel en kuier. Sondag, net voor die reen begin afpis het, het ek hierdie "kar" langs die hawe gesien staan…

Fok alleen weet wat al die nommers beteken. Miskien is die ou 'n Jehovah's Witness of so iets…

Groete…
Steven (DMDad)

18092011169

18092011171

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 27 Comments

Wing dit, boet!

Saterdag 3 September vir 'n quick "hit en run" op die R21 se Engen, kon hierdie dag net nie genoeg aandag trek toe hierdie "Colour Coded Wheel n Body/ Winged Trailor & Car" daar op pitch nie.

Nie net vir die "visuals" nie – was die aantal lewende wesens wat uit hierdie "kanarrie" uitpop LETTERLIK 8! Jip, flippen 8 papaaaa!!!!

Ees klim Pa met sy 18 inch gepermde MULLET uit, Toe MA, gevolg deur sussie, sussie, sussie, sussie, sussie, sussie, sussie en laastens sussie uit…. UNBELIEVABLE.

Ek wou die kiekie neem toe amal langs die kar nog staan, maar die een sussie was in "krukke" – so ek wou nie ini selle situasie beland nie, so ek het die kiekie maar skelm gevang toe hulle wegry….

Ek moet bylas dat die een sussie amper haar nek afgebreek het soos sy kyk toe ek neem, dat ek skoon nervous geraak het want maybe mag Pa dalk net die "R1" moove gooi, (van eerste rat na Reverse" en my kom moer….

groete

Marcus

kanarrie

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in Zef zef zef | 11 Comments