Category Archives: yo-landi visser

Kaapstad, ons soek die zefste ninja.

Die Antwoord: FANCY DRESS PARTY @ PURPLE TURTLE, 25 SEPT, CAPE TOWN. Come strictly NINJA!

Kom slaan uit soos sneeu innie somer by Die Antwoord se gig hierdie Vrydag (25 September) by The Purple Turtle in Kaapstad.

Die blaar of goose wat soos die zefste ninja aangetrek na die party toe wen hierie fokken heavy exlusive soft toy genaamd Evil Boy wat die Ninja self met sy hande aanmekaar gefok het.

Mooier as daai worshond wat jou agterdeur oophou. Check net sy parmantige piel:

Lekker punt innie wind. So as jy Vrydag duik by die werk, duik gig toe en kom tsek
Die Antwoord.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord, Spec-takel, Zef zef zef | Leave a comment