Category Archives: yo-landi visser

Yo-Landi gee raad

tiete in 'n knoop

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in yo-landi visser | 14 Comments

Die Antwoord se EP “5″ nou op iTunes.

Ai't checkkit, Die Antwoord se digital EP "5" is nou op iTunes beskikbaar. In Suid-Afrika, hier by die eerste week in Augustus rond, pomp hulle hom uit op 'n EP wat jy actually in jou hande kan vashou.

In Oktober drop Die Antwoord 'n full frontal attack en release hulle eerste full lenght album, $O$. Daar is so poesbaie tracks op daai disk dat hulle nie nog kon opsit nie, al wou hulle. Vir die mense wat skiem hulle moet te lank wag – dit gaan verseker die moeite werd wees. Jy gaan die album cover wil broeknaai. En dan die volgende album en dan die drie albums daarna.

CLICK FOKKEN HIESO vir die iTunes 5 track EP

dieantwoord_5_EP

Tracks op die EP is:

  1. Enter The Ninja
  2. Wat Kyk Jy?
  3. I Don't Need You.
  4. Fish Paste
  5. Enter the Ninja (DJ Fishsticks Remix)

So, like jy fish sticks, huh? Wel, dan is jy 'n gay vis.

Ons drop bietjie later vanaand so paar poescool foto's wat Clayton Cubitt van Ninja en Yo-Landi geneem het.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord, Kief musiek | 1 Comment

Die Antwoord – Interview by Coachella (Xeni Jardin)

Hos-hos!

Die Antwoord het die afgelope naweek in die overseas ge-jol by Coachella en die crowd van meer as 75000 mense het fokken bos gegaan. So much vir konte se teorie dat niemand na hulle sal luister of hulle sal verstaan nie.

It are not matter, poes.

Xeni Jardin, daai lekker goose van BoingBoing.net het weereens met Ninja en Yo-landi gesit om bietjie te chat. Sy was gaaf genoeg gewees om my vanogged 'n mail te drop en het spesiaal vir ons (wat haar overseas is) die interview gaan drop op Youtube omdat dit bietjie tos was om live te kyk. Die average South African word mos maar nog steeds deur interweb spoed ge-deep throat.

Die interview is 22 minute lank en seker die langste "TV" interview wat hulle sover gedoen het, so buffer maar daai outjie vir rukkie. Gaan maak 'n koppie tee, tand so paar Marie Biscuits en vang 'n dratie terwyl hy laai.

Check vandag later ook BoingBoing.net uit vir 'n klomp fokken foto's van Coachella ook.

landi

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord, Fokken main videos | Tagged , , | 19 Comments

Yo-Landi se mooi rooi pakkie

himesh

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | 8 Comments