Category Archives: WKJ gigs

Pa Vir Dummies – Vrydag by Sinkshack (Bronkies)

Pa vir Dummies is Neels van Jaarsveld se nuutste eenman komedie. Neels speel die rol van 'n jong pa genaamd Dries Klopper wat vol angs en vreugdeneels en tobie 1 wag op die geboorte van sy tweede kind. Onder die regie van meester Tobie Cronje laat Neels gehore skater van die lag en vele venues het reeds die produksie terug gevra. Kom check hoe tref die tropiese vrug die verkoelingsisteem. En meer belangrik, gaan dit hierdie keer 'n laaitie wees?

Daar is nog net 20 plekke oor vir Vrydag 22 Julie se vertoning in die Sinkshack in Bronkhorstspruit. Die R250 per persoon sluit die show plus voor-, hoof- en nagereg in. Dan is slaapplek in die Sinkshack se bedonnerde chalets spesiaal net vir hierdie aand R100 per kop.  Sien jou daar!

Skakel Deon by 078 741 7597 vir besprekings en info.

pa vir dummies

 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | 9 Comments

Van Coke Kartel en Zebra & Giraffe: Haal Asem Kwagga Toer

Van Coke Kartel en Zebra & Giraffe se Haal Asem Kwagga Toer skop Saterdag 30 Julie af.zebra en giraffe

Hulle jol in Kaapstad, Stellenbosch, George, Grahamstown, PE, Fourways, Centurion, Potch, Bloem, Newtown en Pretoria. Natuurlik is hulle by Oppikoppi ook.

Hier is solank die hele line-up en al die info en kak wat jy nodig het. Check of jy by een van die gigs kan uitkom.

Date: 30 July 2011
Line-up: Van Coke Kartel, Zebra & Giraffe and DJ Sideshow
Venue: Assembly, 61 Harrington Street, Cape Town
Cover: R70 at the door on the night of the event
Pre Sold tickets: R60 via http://www.webtickets.co.za/assembly
Contact & info: Pierre Coetzee: +27 21 465 7286, +27 82 555 7789, pierre@theassembly.co.za
Time: Doors open @ 21h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 13 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel and Zebra&Giraffe
Venue: Aandklas, 43a Bird Street, Stellenbosch
Cover: R50
Contact: Marcus Oosthuizen: +27 21 8833545, marcus@aandklas.com
Time: Doors open at 18h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 16 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel and Zebra&Giraffe
Venue: Kalahari Teater, Redefine Boulevard (Old Game), York Street, George
Cover: R70
Contact: Dietlof Henn / 0448745000 / 0711371893
Time: doors open 18h00 / show starts 20h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 17 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel and Zebra&Giraffe
Venue: The Union, Steve Biko Building, Prince Alfred Street, Grahamstown
Cover: R50
Contact: Shane – 079 476 8898 | shaneyellow@gmail.com
Time: Doors Open 19h30
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Tour Date: 18 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel and Zebra&Giraffe
Venue: Detroit Motor Spirit, Corner of Albany Road and Frederick Street, Port Elizabeth
Cover: R50
Contact: Shaakir Ebrahim / info@detroitsa.co.za / 0848277849 / 0415823777
Time: Doors open 19h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 19 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel & Zebra & Giraffe.
Venue: Cool Runnings Fourways, Johannesburg
Address: Shop 30, Riverbend Junction, 1 Riverbend Road, Bloubosrand, Fourways
Cover: R50
Contact: 011 704 0987 | luke@stage-management.co.za
Time: Doors open 19h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date 20 August 2011
Line up: Van Coke Kartel and Zebra & Giraffe. Acoustic show.
Venue: Ridgeback, Centurion
Address: C/O Jean Ave and South Street.
Cover charge: R20 – general and R50 VIP & Stage area
Contact: 076 722 1115 /vickeyryan@gmail.com
Doors open at 18h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 24 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel and Zebra&Giraffe
Venue: Memphis, 12 Esselen St, Die Bult, Potchefstroom
Cover: R40
Contact: Fabio / 0834444101 / memphisrock@live.co.za
Time: Doors open 18h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 25 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel and Zebra&Giraffe
Venue: Mystic Boer, 84 Kellner Street, Bloemfontein
Cover: R50
Contact: Theuns / mysticboer.events@gmail.com / 051 4302206
Time: Doors open 19h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 26 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel & Zebra&Giraffe
Venue: Town Hall, 66 Carr Street, Newtown, Johannesburg
Cover: R60 Contact: Gert – 082 332 5772 | gert@thetownhall.co.za
Time: Doors open 20h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Date: 27 August 2011
Line-up: Van Coke Kartel & Zebra&Giraffe
Venue: Arcade Empire, Cnr Hans Strydom and N4, Pretoria
Cover: R60
Contact: Robert Peirera / 0720206120 / robert@iloveptown.co.za
Time: Doors open 19h00
Other: Haal Asem Kwagga Tour 2011: The best South African live music experience.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | Leave a comment

Score tickets: Twee van Prime Circle se gigs!

Hou jou hoed vas, want jy moet nou mooi kophou. Ons gee klomp kak weg hierdie maand, lyk dit my.

Jy weet reeds van die Zef rapsong kompetisie waarin jy R2500 se Zefshop stuff kan wen soos shirts, caps, posters, boeke, stickers ensovoorts. Dit primesluit einde Julie en sover is dit 'n one-horse race. Ons kan al amper byvoorbaat geluk sė aan die enigste bra wat ingeskryf het.

Ons het nog 'n vinnige kompetisie vir Watkykertjies in Gauteng wat sal smaak om SAMA wenners, Prime Circle te gaan check. Dis 'n lekker Sondag piekniek en drink vibe.

Daar is twee gigs:

Pretoria Botanical Gardens – 17 Julie 2011 (dis hierdie Sondag)
Walter Sisulu Botanical Gardens in Johannesburg – 24 of Julie (dis volgende Sondag)

Ons gee 'n double ticket weg vir elkeen van die gigs, met ander woorde jy wen 'n kaartjie vir jou en 'n tjommie of 'n flossie om jou te join. Either in Pretoria of in Joburg.

Hier is al wat jy hoef te doen:

1) Spel die woorde "Prime Circle" in 'n kreatiewe manier uit, neem 'n foto daarvan en mail dit aan griffin – at – watkykjy dot co dot za. Jy kan dit met Jelly Tots, of hondekak uitpak, of whatever jy meeste van in jou huis het. Dui ook aan vir watter show jy kaartjies wil wen – Joburg of Pretoors.
2) Jy mag meer as eenkeer inskryf.
3) Kompetisie vir die Pretoria kaartjies sluit Vrydag, 15 Julie, 12:00.
4) Kompetisie vir die Joburg Kaartjies sluit Vrydag, 22 Julie, 12:00.
5) Mense van Witbank mag ook deelneem aan die kompetisie.

Om op te som: Die totale waarde van die prys is R400. (R100 per kaartjie) en ons gee twee dubbelkaartjies weg. Een dubbelkaartjie vir Joburg en een dubbelkaartjie vir Pretoria.

Hou hierdie space dop as jy moerse graag Oppikoppikaartjies ook wil score, want ons looi dit ook binnekort.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in kompetisie | 7 Comments

Park Acoustics – Voortrekker Monument. Sondag 3 Julie.

Kom join ons weer hierdie Sondag, 3 Julie by die Voortrekker Monument en meer spesifiek Fort Schanskop vir 'n befokte rustige vibe met so paar 154566_10150130472289746_699924745_7978857_4763573_nbands. Alhoewel dit winter is, is die weer actually lekker deur die dag in Snor City. Die eerste band begin 13:00 te jol, maar die hekke maak reeds 11:00 oop. Pak vir jou 'n paar steaks, tjops, wors en 'n klomp biere in 'n cooler box en kom braai sommer jou Sunday lunch vir jou family. Het jy al Pretoria van bo af gesien huh? Bring sommer jou fokken kamera ook saam.

Teen 17:00 kan jy al klaar weer by die huis wees as jy halfdronk insist om nie Idols te mis nie.

Zefshop.com sal ook daar wees met so paar lekker items as jy dit wil kom uitcheck.

Bring die hele family saam. Los net die hond by die huis, seblief.

Speck julle daar…

Line Up: first band is up at 13:00

11:00 gates open

13:00 No Quarter
https://www.facebook.com/g
roup.php?gid=5408173708&v=info

14:00 Aidan Martin & the Georgiades brothers
https://www.facebook.com/pages/Aidan-Martin/193431504043108?sk=info

15:00 The Black Cat Bones (unplugged)
https://www.facebook.com/pages/The-BLACK-CAT-BONES/33538525565?sk=info

Early bird tickets now available at www.ticketbreak.co.za/event_details/1329, R55 per person

Entrance fee at the door:
R65 adults and students
R45 scholars (ID on request)
Free for children younger than 6

Bar:
Beers R12
Ciders R15
Soft drinks R10

What to bring:
Picnic baskets (own food and alcohol are allowed, BUT NO GLASS PLEASE)
Gas braai or a small braai, braai facilities will be provided for those who did not bring
Money for band merchandise, food stall and bar
Small umbrellas
All your friends and family

What not to bring:
No glass please (it will be confiscated)
Domestic animals
Weapons
Illegal substances
Bad vibes

Facilities available:
Bar, food stall, clean toilets, braai/ picnic facilities, hiking trails, mountain biking trails, The Voortrekker Monument (additional entrance), safe and secure parking (not far to walk) and an amazing view of Pretoria :)

Parking:
R5 per car (pay at main gate) this will insure that you get a safe and secure parking.

Park Acoustics is a great outdoor event, for all ages (young & old)

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | 1 Comment