Category Archives: WKJ gigs

Buckfever Underground se Gauteng toer vir Oktober

The October is for drinking beer.
The Buckfever Underground is for drinking beer.
The Dassie always lies flat against the rock if you drop something heavy on it.

This is the way of Things.

THE BUCKFEVER OKTOBER ROCK AND ROLL CRAZINESS EVERYTHING TOUR

All shows start at 20:30 sharp like shark’s teeth.

buckfever flyer



Tuesday 11 October – Cafe Barcelona  (Shop 6, Elardus Park Centre, Pretoria)
with Gil Hockman, Trike and Kabous Verwoed
R40

Thursday 13 October – Kitcheners (cnr Juta & De Beer, Braamfontein, Johannesburg)
with Gil Hockman and Righard Kapp
R40

Friday 14 October – Shiva's Rock (Rudericks Street, Lynwood, Pretoria)
with Make Overs and Gil Hockman
R40

Saturday 15 October – The Bioscope (286 Fox Str, Maboneng Precinct, Johannesburg)
with Gil Hockman and Jon Savage
R60

Sunday 16 October – kind of secret venue in Pretoria with limited seating (if we told you it wouldn't be a secret)
with Die See and Gil Hockman
R50
To book call Uschi Dahlmann: 073 2448397 or Alet Pretorius: 083 5156485.

for more info:
info@toastcoetzer.com
gilhockman@gmail.com
www.thebuckfeverunderground.com (if we can manage to update the bloody thing)

Blits en baklei!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | 1 Comment

Happy birthday, Freddy Mercury

Freddy Mercury sou vandag presies 65 jaar oud gewees het as die bra nog gelewe het.

Park Acoustics het gister gerock by die Freddy For A Day Concert met Josie Field, Bittereinder, Tumi en Joseph Clark. Shot vir die sowat 800 mense wat ons gejoin het.

Hier is so paar over en under -exposed foto's. As hulle nie in fokus is nie, moet ek dalk begin wortels vreet of 'n oogdokter gaan sien, want gister was my oog heavy blurry gewees en vandag lyk die foto's in focus. Dit kon die brannas se skuld gewees het.

Vir die kakkerige fotografie het ek egter nie 'n verskoning nie. As mens nie talent het nie, moet mens dit maar net fokken erken en aanbeweeg.

Check Park Acoustics se Facebook page uit vir meer en beter foto's (deur ander mense) en join ons vir die volgende concert. Ons sal julle laat weet wie wat jol wanneer en waar.

IMG_5778

IMG_5856

IMG_5867

IMG_5888

IMG_6002

IMG_6167

IMG_6213

IMG_6301

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | Tagged | 9 Comments

Freddy For A Day – hierdie Sondag by die Voortrekker Monument

Hier is vir julle 'n laaste reminder van wat hierdie Sondag by die Voortrekker Monument gaan gebeur. Onthou ook dat julle alles kan wen wat Queen nog ooit produce het – hulle hele fokken catalog. (let veral op reel nommer 8.) Jy het nog net kans tot Vrydag om in te skryf. Sover lyk die odds baie goed vir ons om die prys te hou, so ons gaan julle regtig nie verder encourage nie – dis meer as R5k werd en ons like ook van goed wen.
 

freddy

Since South Africa is particularly struck with HIV AIDS, Universal Music South Africa have partnered with Nkosi’s Haven. June 1st 2011 marked the 10th Anniversary of the death of internationally renowned AIDS activist Nkosi Johnson. The legacy of Nkosi is continued by Nkosi’s Haven, which provides care for HIV-positive women, their children and AIDS orphans.
 
On the 5th of September various media channels will be urging public to dress up as Freddie Mercury to remember and celebrate him as a great icon, as well as to donate R10 to Nkosi’s Haven by SMSing ‘Freddie’ to 38010.

In addition to this there will be a live concert “The QUEEN Experience: Freddie For A Day” on Sunday the 4th of September at the Voortrekker Monument. For each ticket sold to this event R10 will be donated to Nkosi’s Haven.
 
The event will be a spectacular tribute to Freddie Mercury and QUEEN, featuring the amazing Joseph Clark and his all star band, plus special guests Sibongile Mngoma, Josie Field, Bittereinder and Tumi Molekane.
 

Joseph Clark is widely known for his incredible interpretations of Queen's music. Those who have never seen this enigmatic artist in action will get the chance to rock with Joseph in The Queen Experience when he takes you on a rollercoaster ride with his powerful renditions of some of the greatest rock songs and breathtaking ballads ever written.
 
This is the very show that will be touring the Netherlands, and is destined to rock a sold out crowd of 35,000 people at the Gelredome Stadium in November for the STOP AIDS NOW campaign.
 
Joseph Clark says: “I was also honored to sing the opening song Break The Silence with the late R&B singer TK at the first International AIDS Conference in Durban in 2000. This was when the young AIDS victim, Nkosi Johnson, delivered his moving speech in front of thousands of people at the ICC.”

More about the event: Park Acoustics is a great outdoor event for all ages.

11:00 Gates open
13:00 Josie Field
14:00 Bittereinder
15:00 The QUEEN Experience
17:00 Show ends
 
What to bring: Picnic baskets, money for merchandise and albums, food stall and bar, small umbrellas and friends and family.
What not to bring: Alcohol, domestic animals, weapons, illegal substances, bad vibes.
Facilities available: Bar, food stall, clean toilets, picnic facilities, hiking trails, mountain biking trails, The Voortrekker Monument (additional entrance), safe and secure parking and an amazing view of Pretoria.
Parking: R5 per car (pay at main gate) this will insure that you get a safe and secure parking.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | Tagged | 5 Comments

Wen alles wat Queen nog ooit gemaak het! In een groot doos!

Maats, die van julle wat Queen fans is gaan julle broeke bekak… Hierdie is weer een van daai groot Watkykjy kompetisies en  jy het net 'n week om 'n hoed uit 'n haas se hol te ruk.

Julle ken die band Queen?

Hulle vier hierdie jaar hulle 40ste verjaarsdag as 'n career en het vir ons 'n prys gestuur om weg te gee hier op Watkykjy. Onfokkenglobaar, right? Soos Corné en Twakkie altyd tune: "Believe it, because it is true!"

Hier is hoe die storie gaan werk.

Hoe wen ek hierdie prys?

Check, die hele vibe gaan oor Freddy Mercury – "Freddy For a Day". Wat ons van die wenner soek is om soos Freddy Mercury op te dress en 'n song of 'n gedeelte van 'n Queen song te perform / lipsync. Ons soek 'n video daarvan wat jy moet afneem en op YouTube moet laai. Jy moet die video noem: "Watkykjy? Freddy For A Day!" en vir ons jou YouTube link mail tesame met jou naam en ID nommer sodat ons die wenner kan verify!

OK, nou moet julle fokken mooi lees hierso en hard konsentreer:
 

  • 1) Die entries vir die kompetisie sluit Vrydag 2 September om 12:00 waarna al die entries op Watkykjy gesit sal word vir almal om te admire.
  • 2) Die wenner se naam sal getrek word by Park Acoustics op Sondag die 4de September by die Freddy For a Day festival en die prys sal daar in persoon oorhandig word. Nou check, die kompetisie is oop vir enige iemand in SA (soortvan), maar as jyself nie by Park Acoustics kan wees nie, raai ons jou aan om 'n tjommie of 'n familielid of 'n kennis in jou plek te stuur (met jou ID nommer wat jy voor die tyd met ons confirm) en te smeek om jou prys namens jou te ontvang indien jy wen. Jy check, ons gooi die kompetisie, so ons maak die reels.
  • 3) Jou video moet op YouTube gelaai word voor Vrydag 2 September, 12:00. Dit moet die title "Watkykjy? Freddy for a day!" dra.
  • 4) Jy neem deel vir 'n groot prys, so doen moeite. Wees skerp. Wees paraat. Wees fokken wakker.
  • 5) Ons kan nie korrespondeer met mense wat nie verstaan nie. Die kompetisie is pretty duidelik. As jy nie verstaan nie, is jy te dom om deel te neem.
  • 6) As jou naam by Park Acoustics gekies word as die wenner en jy of die persoon wat names jou instaan is nie daar nie, of dronk, of uitgepass of is besig iewers om draad te trek asof jou hand jou betaal, word die volgende persoon se naam gekies wat dan die nuwe wenner sal wees.
  • 7) Moenie worry nie, daar sal heeldag afgekondig word wanneer die wenner aangewys sal word. Oor harde speakers.
  • 8) As daar nie entries is nie, of kak belangstelling is, hou ons die prys vir onsself, want jissis, dis 'n lekker een.
  • 9) Ja, ons is fokken ernstig.

Wat kan jy wen? Check dit fokken uit:

Al Queen se albums, 'n DVD en 'n shirt. Kom ons draf gou deur dit:

Queen freddy
Queen II
Sheer Heart Attack
A Night At The Opera
A Day At The Races
News Of The World
Jazz
The Game
Flash Gordon
Hot Space
The Works
A Kind Of Magic
The Miracle
Innuendo
Made in Heaven
Greatest Hits
Greatest Hits IIQueen prize
Deep Cuts I
Deep Cuts II
Deep Cuts III
Live At Wembly  (2 disk DVD)
'n Queen t-shirt

Kom ons re-cap gou:

15 x double CD’s (studio)
5 x single CD’s (GH & Studio)
1 x double DVD
1 x Official t-Shirt.

Goeie fok! Dis kakbaie freebies. En die wenner vat alles! Nee jissis, my hart kan dit nie hou nie. Gaan haal jou calculator uit en probeer uitwerk hoeveel dit is, want ons fokken weet nie. Ons weet net dis 'n poesgroot prys. *slaan dronk neer op vloer en skeur hemp van lyf af*

But wait, there's more!

Daar is ook twee extra pryse van omtrent R600 elk en dit sluit elk in:

Twee double tickets na die Freddy For a Day festival by Park Acoustics
Drie Queen CD's
'n Queen t-shirt

Ons sal hierdie wenners kies teen Vrydag 12:00 en hulle word ook in aanmerking geneem vir die groot prys.

Waarvoor wag jy? Vir Freddy om uit die graf uit op te staan? Get crackin' motherfuckers!

O ja, en kom join ons by die Freddy For a Day gig. Dit gaan een befokte dag wees…

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in kompetisie | 2 Comments