Category Archives: WKJ gigs

MK Awards 2012 se nominees

Die MK Awards vind 23 Maart plaas by die Staatsteater in Pretoria en hier is die nominees in die 11 categories:
 
Beste Video
Jack Parow – Tussen Stasies
Locnville – Stars Above You
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Spoek Mathambo – Control
Winterstasie – Los My
 
Beste Nuweling
Bittereinder – Ware Verhaal
Shadowclub – Guns n Money
Moses Metro Man – Huigelaar
The Greame Watkins Project – Music Affair
Mr Cat & The Jackal – The Devil Always Wants To Dance
 
Beste Groep
Van Coke Kartel – Ondier Kom
Shadowclub – Good Morning Killer
Zebra & Giraffe – Undo These Lies
Die Heuwels Fantasties – Buitenste Ruim
Bittereinder ft. Tim Beumers – Slechte Mensen
aKING – Catch Alight
 
Beste Internasionale
Mumford & Sons – Little Lion Man
Adele – Rolling In The Deep
LMFAO – Party Rock Anthem
Maroon 5 – Moves Like Jagger
Foo Fighters – Walk
 
Beste SFX/Animasie
aKING – Catch Alight
Goldfish – We Come Together
Mr. Cat & The Jackal – Bad Man Comin
Die Heuwels Fantasties ft. Inge Beckman– Modus Operandi
Van Coke Kartel – Ondier Kom
 
Beste Rock
Knave – Hollow Chamber
Van Coke Kartel – Vir Almal
Taxi Violence – Head Or Tails
Shadowclub – Guns n Money
Dead Alphabet – Eat You Alive
 
Beste Indie
Ashtray Electric ft. Gazelle – Release
Yesterday’s Pupil – Too Tired To Disco
Dance You’re On Fire – Boxes Of Tigers
The LA Els – Soulkiller
Wrestlerish – Bodies Of Water
 
Beste Hipster
Fulka – Dancing In Our Darkest Days
Holiday Murray – Jirrey
Fire Through The Window – Lonely Hearts
Jack Parow – Byelville
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
 
Beste Dans
PH Fat – The Big Five
Gazelle ft. Teba – Chic Afrique
Goodluck – Hop On Hop Off
Sedge Warbler – Paranormal Ox Man
Jax Panik – Get Up
 
Beste Radio Hit
Kovsie FM – aKING / Catch Alight
Puk FM – Moses Metro Man / Huigelaar
Jacaranda FM – Elvis Blue / Lighthouse
MFM – Jax Panik / Dinosaur
Tuks FM – KONGOS / I’m Only Joking
 
Beste Live Act
Kykers het die geleentheid om enige kunstenaar of groep te nomineer vir die Beste Live Act-kategorie. Om te stem, ‘Like’ MK op Facebook op www.facebook.com/mktv.co.za en kliek op die ‘Live’ opsie. Kykers wat op Facebook of Mxit stem in die ‘Live’-kategorie staan ‘n kans om ‘n Hyundai i20 te wen!

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | Tagged | 5 Comments

TuksFM se nuwejaarsparty in Hatfield – STOP. DROP. Rock ‘n roll

Sit jy in Snor City oor die feesgety met jou piel in jou hand en facial scrub in die ander een? Moenie so huilerig wees nie, kom bietjie uit en gaan celebrate nuwejaar in Hatfield Square.

Daar gaan so paar mense van Watkykjy ook rondsluip om jou dronk ass af te neem en so paar freebies uit te deel. Heavy undercovoer. Onthou om lewerpille en poesbaie water te drink en maak seker dat jou yskas 'n dag voor die tyd at least 'n 2 liter Cream Soda huisves. Daar is niks kakker as om die nuwejaar in te gaan met die gevoel van 'n rot wat in jou mond gekak het en niks om dit mee af te sluk nie.


Tuks FM weet hoe om Pretoria te vermaak en sedert 1998 stroom talle mense jaarliks na die Tuks FM nuwejaarspartytjies. Hierdie jaar is geen uitsondering nie. Tuks FM het met ‘n konsep vorendag gekom wat die hoofstad behoortlik warm onder die kraag sal hê.

Opeenvolgend van 2010 se Motherle$$ partytjie wat by die Voortrekker Monument gehou is, stel Tuks FM hierdie jaar ‘n vuurwarm geleentheid bekend waar partytjiegangers noodsaaklik sal moet “STOP. DROP. Rock ‘n roll”.

Die tema van die geleentheid sluit dan ook die groepe wat by die partytjie gaan optree in, naamlik “Frankie Fire” sowel as “Dance, you’re on fire”. Ander groepe wat ook te sien sal wees is onder andere MTN SAMA-toekenning 2011 wenners, Jax Panik en Van Coke Kartel, asook die groep van Potchefstroom, Moses Metro Man en Johannesburg se Shadowclub.

Die hoof aantrekkingskrag van die partytjie sal die kontroversiële satiriese groep, Jax Panik, sowel as nuweling rock groep, Shadowclub wees.

Jax Panik (Jacobus Johannes van Heerden en Johnny de Ridder) het begin met slegs internet-veldtog om die groep te bemark en het byna oornag in ‘n dans/pop sensasie verander. Met slegs twee studio albums agter die rug het Jax Panik reeds ‘n paar toekennings en nominasies ingepalm waaronder ook ‘n nominasie vir die MTV Africa listener’s choice-toekenning. Hul grootste treffers sluit onder andere “Cigarettes and cinnamon”, “Sex me slowly”, “Get Up (if you’re hot)” en “Dinosaur” in.

Shadowclub is ‘n groep wat sedert 2009 opslae maak in die Suid-Afrikaanse musiekindustrie. Met treffers soos “Guns and money” en “Good Morning Killer” en met een album op die rakke was hulle ook die groep wat gevra is om die verhoog vir die internationale rock-groep, Kings Of Leon te open.

Tuks FM se STOP. DROP. ROCK ‘n ROLL! Nuwejaarspartytjie sal op 31 Desember in Hatfield Square plaasvind.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | Leave a comment

Die Antwoord se enigste gig in SA in Desember (Kaapstad)

Die Antwoord is 21 Desember in Kaapstad by Fez saam met die Wedding DJs asook die nuwe stripper rave dansgroep sensation van Fietas af: Slap Tjip en die Sexy Boyz. Hierdie ouens is wild. Ons het so twee weke terug bietjie tyd met hulle spandeer…

Ons gee ook 'n ticket weg, maar die ticket kom saam met 'n tattoo wat Ninja self vir jou sal tatoo. As jy graag die ticket tattoo combo wil wen, tune ons op Twitter: "Hey @watkykjy, ek soek daai ticket vir Die Antwoord se gig by Fez en ninja moet my tattoo"

da_releasePartyFlyer_LO-RES

This December sees the mother city vibrate with music as the party season kicks off!

On the 21st of December Fez will come alive with the once off Sea, Sex and Sun event brought to you by Beanstalk, ZEF Jolz and Scar. The highlight of the event is the notorious South African band, Die Antwoord. Their outrageous performances will be more excessive then ever, before they jet off on their Australian tour in March
With this show being their only appearance in South Africa this summer, crowds will no doubt be amped to see what this Zef act has to offer. Also come check out Tha Wedding DJ’z, Slap-chips & Da Sexy Boyz !

A message from Ninja whilst on their LA Tour:
"DIE ANTWOORD'S – SEA, SEX & SUN – 1 NIGHT ONLY ZA TOUR skops off with:SLAP-CHIP AND DA SEXY BOYZ (Fietas) who are basically our favourite group in da world at da moment: DJ Slappie Chippie gooi's rooi vuilgebosted gangster stylez while his live male-stripper rave krew, set your pants on fire.Den comez another  rap-rave spectacular by the best band in Zuid Afrika and da overseaz put together: DIE FOKKEN  ANTWOORD…duh! Followed by da ultimate double-dragon DJ krew ever: THA WEDDING DJ'Z busting another nostalgic hi-nrg sing-along DJ set .Big fat sexy jacuzzi party in the backstage VIP room! Alles wat mal is pappi!Dress code: strictly sexy ONCE"

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Die Antwoord | 2 Comments

Converse Block party slat Assembly Donderdag 15 Desember

Is jy in die Kaap? Soek jy tickets vir die Converse Block Party vir 15 Desember. Al wat jy hoef te doen is om ons daarvoor te vra op Twitter. Ons gee twee double tickets weg. Tune ons net: "Hey @watkykjy, ek wil fokken graag Converse Block party toe gaan. Hook my op!"


CONVERSE is taking over Harrington Street and the Assembly and throwing one massive party!covnerse

Headliners include the likes of 340ml, Shadowclub, Niskerone and the one and only Sibot. They will be joined by New Holland, Lapse, Sedge Warbler, VGA, Funafuji, Haasbroek, Tommy Gun, Kid Fonque, Bteam and many more.

The new fully customised 12m long I*> WHEELS truck will also be joining the party with its entertainment area including a mobile concept store inside the truck.  The Cold Turkey crew have made sure the food vibes will be as tasty as a Sunday Braai!  There are also some other surprises installed for the good folks of Cape Town.

This is the Block Party you’ve been waiting for – R60 at the door or R50 online here: www.webtickets.co.za/assembly

BECOME A FAN OF CONVERSE AND GET YOUR FREE TICKETS HERE: www.facebook.com/ConverseSA

The I*> WHEELS truck will be hitting a neighbourhood near you from the 2nd of December. Make sure to find it, get in it, shoot some hoops, score some goals, win some prizes and stand a chance to get free tickets to the Block Party in Harrington Street.

I * > BLOCK PARTY LINE UP:

Assembly Stage (Inside)
New Holland
Jam Jarr
Youngsta
Shadowclub
340ml
Haasbroek vs Tommy Gun vs VGA

Converse Main Stage (Street)
Kid Fonque
Felix LaBand
Sibot
Sedge Warbler
Liver
Niskerone
Bteam

Cold Turkey Stage (Street)
White Nite
7ft Soundsystem
Ish b2b Funafuji
Blotchy b2b Rebel Clef
Big Space
Lapse
 

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in WKJ gigs | Tagged | Leave a comment