Category Archives: watkykjy tips

grifFin se wakker watkykertjie wenke

Sport en buitelewe

  • Bloubul ondersteuners kan 'n kakhuis vol geld spaar op duur accessories. Koop 'n strap-on rubberpiel en strap dit om jou kop vas as jy weer 'n raggas game gaan check. Almal kan nou duidelik sien vir wie jy skree.
  • Moenie geld mors op verkykers en duur lense nie. Staan net nader aan die Leeu as jy volgende keer in die wildtuin is.
  • 'n Wennertjie by sportmanne: Jy het anaboliese steroïede gevat en is bang jy kom in die kak daaroor. Hardloop net 'n bietjie stadiger. Jou geheim is veilig.
  • Motoriste wat die buitelewe smaak, maar nie regtig tyd het om fiets te ry nie kan hulle Fords se windscreens uitbliksem en 'n halwe uitgeholde waatlemoen op die kop sit. Jaag nou oor rooiligte en in oneways op. Jy is nou 'n regular Ertjies Bezuidenhout.
  • Die gym is te duur om te gaan ysters pomp elke dag. Jy wil graag sterker voorarms hê. Koop Cindy Crawford se workout video en kap draties op die beat van die musiek..

Gesondheid in en om die kombuis

  • Jou bure se laaitie is besig om te verstik aan 'n ysblokkie. Moenie stress kap nie, moer 'n ketel kookwater in die laaitie se keel af. Die ysblokkie verdwyn onmiddelik. Dieselfde kan natuurlik gedoen word as die ys in sy neus vassit.
  • Mense wat gewig wil verloor: Vermy die temptasie om die choklit in jou kas te knibbel deur die fokken ding in die eerste plek nie te koop nie, jou vet vark. 'n Goeie dieët sal byvoorbeeld iets wees soos: waai 'n slaablaar onder jou neus vir ontbyt. Vir aandete kry jy 'n enema.
  • Lae-vet yoghurt is altyd fokken loperig en drupperig. Maak dit dikker deur twee eetlepels botter in te roer.
  • Annoreksialyers: As jou kniekoppe groter is jou bobene begin raak kan jy net 'n pakkie Romany Creams tand.
  • Jy het vegetariërs wat oorkom vir ete. Sit 'n lekker vet stuk steak voor vir aandete. Hulle gaan altyd te kere oor hoe soya soos die regte ding proe. Hulle sal glad nie die verskil agterkom nie. Wanneer jy by vegetariërs kuier, dring aan op steak. Dit is jou reg as karnivoor. Vegetariër beteken 'dom persoon' in Hebreeus.
  • Mense wat met hoë bloeddruk sukkel moenie komkommer nie. Sny jouself met 'n stomp bottermes en bloei vir so ruk. Al daai moerse druk in die are neem af.
  • Het jy twee linkerhande? Jy kan verhoed dat jy jouself raaksny volgende keer as jou ma of jou chick jou tune om groente op te sny. Kry die bure se laaitie om vas te hou terwyl jy kap. Jy sal jouself nie een keer raaksny nie.

Vermaak en vakansie

  • Dis somer, dis fokken warm en jy wil swem. Probleem: Jy bly te ver van die publieke swembad af. Oplossing: Maak jou bad vol met koue water, moer twee bottles bleach by. Pis in die bad voor jy jou eerste bommie maak.
  • Daar is niks op televisie nie en jy het vermaaklikheid nodig. Moer ' n bottel Gin in jou goudvis se bak. Jy kan dit ook in jou kat se keel afgooi. As jy nie troeteldiere het nie kan jy dieselfde probeer met die bure se laaitie. Jy spaar dan ook geld deur nie 'n troeteldier aan te skaf nie.
  • 'n Groterige stuk skuurpapier kan gebruik word in plaas van 'n kaart wanneer jy deur Namibië toer.
  • Jy wil graag 'n chick impress op die eerste date. Gaan vir die George Clooney look: Druk 'n sterk magneet in jou smoel en druk jou ken en wange in fyn afval stukkies staal. Jy lyk nou befok.
  • As jy volgende keer comics of 'n boek lees kan jy agter begin en dan net so paar random bladsye kies om te lees. Dit gee jou daai Pulp Fiction effek.

Randerekkers

  • Drink koue tee in plaas van whiskey. Vir die hangover effek kan jy waspoeier en bleach drink en jou kop so paar keer teen die vloer kap.
  • Moenie duur kondome koop nie. Veral nie die 'ribbed' tipes nie. Gebruik 'n Checkers sak, 'n rekkie en gevriesde ertjies (opsioneel).
  • Een van die duurste goed is tyd, want tyd is mos geld. Spaar tyd waneer jy oor 'n oneway loop deur net in die aankomende verkeer se rigting te kyk. Voel nou in jou broeksak. Jy het nou meer geld.
  • Spaar geld op vuurhoutjies en lighters. Jy kan net dood eenvoudig jou volgende sigaret aansteek met die een wat jy besig is om te rook.

In en om die slaapkamer

  • 'n Petriebakkie met swembadsuur op jou radio alarm sal verhoed dat jy die snooze knoppie druk en laat kom vir werk.
  • Vir die chicks: Vat een van jou pa of boyfriend se aluminium sigaarhouers. Maak dit vol met 'n swerm kwaai perdebye. Presto! Jy het 'n cheap skommelstok.
  • Hoeveel keer gebeur dit nie dat chicks met ouens bitch en moan oor die toilet seat wat opgelos word? Vermy hierdie argumente deur in die wasbak te pis.
  • Ek het eenkeer iemand hoor sing 'Life is like a rodeo'. Het jy 'n saai sekslewe? Hier is die antwoord vir julle volgende bout: Vat haar van agter af en hou styf aan haar kanne vas. Noem haar op iemand anders se naam. Kyk hoe lank jy in die saal kan bly.

Oor die algemeen

  • Jou kar het gekak en nou moet jy bus ry. Dis nie lekker om langs ander mense te ry nie, so jy wil graag die seat langs jou oophou. Druk 'n worsrolletjie in jou broek en laat die punt by die zip uitsteek. Jy kan ook jou straight jacket langs jou sit in plaas daarvan om dit in jou duffel bag rond te dra.
  • As jy sukkel met hardnekkige kolle op jou werkshemp kan jy die volgende probeer: Trek 'n sirkel om die kol met 'n permanente kokipen sodat jy kan sien waar die kol was en of dit uitgekom het in die was.
  • In 'n noodgeval sal jou buurman se kar arial moerse goed werk as 'n coathanger. Jy kan dan die coathanger ook gebruik om by sy kar in te breek en daai pakkie Rothmans te steel wat op sy dashboard park.
Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Snotstories | Leave a comment

Wenke virrie gooses om die china’s te lees.

Daar is so paar chicks wat ge-muil en gevra het lat ons so paar pointers gee vir girls wat wil weet hoe om ouens gelukkig te hou. Na moerse duur research en extensive travels oor die aardbol het ek die volgende paar riglyne uitgegrawe en afgestof. As julle by hierdie hierdie reëls hou sal jou wolscooter altyd idle.
 

  • Ons kan nie julle gedagtes lees nie. Die feit dat ons nie telepaties is nie, is nie proof dat ons fokkol omgee nie.
  • As ouens vra wat verkeerd is en chicks sê "niks nie", sal ouens optree asof fokkol verkeerd is. Ons weet julle lieg, maar dis net nie die moeite werd vir 'n gefokken stryery nie.
  • Dit gebeur ongelukkig dat ons nie heeltyd aan julle dink nie. Deal daarmee. Asseblief.
  • Moenie vir ons vra waaraan ons dink nie, tensy julle lus is om te praat oor joga-sex en en girls wat met mekaar speel.
  • Shopping kwalifiseer nie as 'n sport nie (alhowel dit meer uitputtend is).
  • Ouens is altyd in top shape. Rond is ook 'n shape.
  • Dis gesond om ten minste drie keer 'n week te spyker. Dis goeie oefening ook.
  • Kom na ons toe met jou probleme net as jy 'n oplossing soek. Dis wat ons doen. Jou vriendinne is daar vir simpatie.
  • Leer hoe om die toilet seat te werk. Jy's mooi groot. As hy op is, sit hom af.
  • As ons iets sê wat twee verskillende goed kan beteken en een pis julle af, het ons die ander een bedoel.
  • As dit jeuk, krap ons dit. Dis wat ons doen. Ons krap dit.
  • Alle ouens sien basically in 16 kleure. Perske is en pampoen is nie 'n fokken kleur nie. Ons het nie 'n donnerse clue wat "mauve" is nie.
  • Enige iets wat ons ses maande terug gesê het mag onder geen omstandighede tydens argumente gebruik word nie. Dit fokken werk nie so nie.
  • Waneer chicks huil word dit as blackmail beskou.
  • Indien dit enigsins moontlik is: Sê wat jy wil sê wanneer die ad breaks opkom.
  • Daar kan niks gedoen word aan die feit dat ouens vir ander girls se tits of asses kyk nie. As 'n girl mooi is, is 'n girl mooi.
  • Vra ons om iets te doen of sê ons hoe jy iets gedoen wil hê. Net nie altwee gelyk nie. As jy klaar weet wat die beste manier is om iets te doen, doen dit self.
  • 'n Kopseer wat langer as 'n week hou beteken groot probleme. Gaan sien 'n dokter. 'n Kopdokter as dit moontlik is.
  • Wanneer julle uitgaan is enige iets wat jy dra cool. Ons fokken sweer.
  • 'Ja' en 'nee' is perfekte antwoorde. Dis in fact beter as subtiele en direkte hints. Anwoord reguit en vra reguit vir iets.
  • Alle ouens gaan met vet girls uit, want alle girls dink hulle is vet. Alle ouens is ook vir dieselfde argument dose, maar om een of ander rede dra potte deksels om oordentlik te kook.
  • Ons raak fokken simpel as ons dronk is. Ignoreer dit of raak saam dronk.
Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Snotstories | Tagged | Leave a comment

grifFin se wakker watkykertjie wenke

Sport en buitelewe

  • Bloubul ondersteuners kan ‘n kakhuis vol geld spaar op duur accessories. Koop ‘n strap-on rubberpiel en strap dit om jou kop vas as jy weer ‘n raggas game gaan check. Almal kan nou duidelik sien vir wie jy skree.
  • Moenie geld mors op verkykers en duur lense nie. Staan net nader aan die Leeu as jy volgende keer in die wildtuin is.
  • ’n Wennertjie by sportmanne: Jy het anaboliese steroïede gevat en is bang jy kom in die kak daaroor. Hardloop net ‘n bietjie stadiger. Jou geheim is veilig.
  • Motoriste wat die buitelewe smaak, maar nie regtig tyd het om fiets te ry nie kan hulle Fords se windscreens uitbliksem en ‘n halwe uitgeholde waatlemoen op die kop sit. Jaag nou oor rooiligte en in oneways op. Jy is nou ‘n regular Ertjies Bezuidenhout.
  • Die gym is te duur om te gaan ysters pomp elke dag. Jy wil graag sterker voorarms hê. Koop Cindy Crawford se workout video en kap draties op die beat van die musiek..

Gesondheid in en om die kombuis

  • Jou bure se laaitie is besig om te verstik aan ‘n ysblokkie. Moenie stress kap nie, moer ‘n ketel kookwater in die laaitie se keel af. Die ysblokkie verdwyn onmiddelik. Dieselfde kan natuurlik gedoen word as die ys in sy neus vassit.
  • Mense wat gewig wil verloor: Vermy die temptasie om die choklit in jou kas te knibbel deur die fokken ding in die eerste plek nie te koop nie, jou vet vark. ‘n Goeie dieët sal byvoorbeeld iets wees soos: waai ‘n slaablaar onder jou neus vir ontbyt. Vir aandete kry jy ‘n enema.
  • Lae-vet yoghurt is altyd fokken loperig en drupperig. Maak dit dikker deur twee eetlepels botter in te roer.
  • Annoreksialyers: As jou kniekoppe groter is jou bobene begin raak kan jy net ‘n pakkie Romany Creams tand.
  • Jy het vegetariërs wat oorkom vir ete. Sit ‘n lekker vet stuk steak voor vir aandete. Hulle gaan altyd te kere oor hoe soya soos die regte ding proe. Hulle sal glad nie die verskil agterkom nie. Wanneer jy by vegetariërs kuier, dring aan op steak. Dit is jou reg as karnivoor. Vegetariër beteken ‘dom persoon’ in Hebreeus.
  • Mense wat met hoë bloeddruk sukkel moenie komkommer nie. Sny jouself met ‘n stomp bottermes en bloei vir so ruk. Al daai moerse druk in die are neem af.
  • Het jy twee linkerhande? Jy kan verhoed dat jy jouself raaksny volgende keer as jou ma of jou chick jou tune om groente op te sny. Kry die bure se laaitie om vas te hou terwyl jy kap. Jy sal jouself nie een keer raaksny nie.

Vermaak en vakansie

  • Dis somer, dis fokken warm en jy wil swem. Probleem: Jy bly te ver van die publieke swembad af. Oplossing: Maak jou bad vol met koue water, moer twee bottles bleach by. Pis in die bad voor jy jou eerste bommie maak.
  • Daar is niks op televisie nie en jy het vermaaklikheid nodig. Moer ‘ n bottel Gin in jou goudvis se bak. Jy kan dit ook in jou kat se keel afgooi. As jy nie troeteldiere het nie kan jy dieselfde probeer met die bure se laaitie. Jy spaar dan ook geld deur nie ‘n troeteldier aan te skaf nie.
  • ‘n Groterige stuk skuurpapier kan gebruik word in plaas van ‘n kaart wanneer jy deur Namibië toer.
  • Jy wil graag ‘n chick impress op die eerste date. Gaan vir die George Clooney look: Druk ‘n sterk magneet in jou smoel en druk jou ken en wange in fyn afval stukkies staal. Jy lyk nou befok.
  • As jy volgende keer comics of ‘n boek lees kan jy agter begin en dan net so paar random bladsye kies om te lees. Dit gee jou daai Pulp Fiction effek.

Randerekkers

  • Drink koue tee in plaas van whiskey. Vir die hangover effek kan jy waspoeier en bleach drink en jou kop so paar keer teen die vloer kap.
  • Moenie duur kondome koop nie. Veral nie die ‘ribbed’ tipes nie. Gebruik ‘n Checkers sak, ‘n rekkie en gevriesde ertjies (opsioneel).
  • Een van die duurste goed is tyd, want tyd is mos geld. Spaar tyd waneer jy oor ‘n oneway loop deur net in die aankomende verkeer se rigting te kyk. Voel nou in jou broeksak. Jy het nou meer geld.
  • Spaar geld op vuurhoutjies en lighters. Jy kan net dood eenvoudig jou volgende sigaret aansteek met die een wat jy besig is om te rook.

In en om die slaapkamer

  • ‘n Petriebakkie met swembadsuur op jou radio alarm sal verhoed dat jy die snooze knoppie druk en laat kom vir werk.
  • Vir die chicks: Vat een van jou pa of boyfriend se aluminium sigaarhouers. Maak dit vol met ‘n swerm kwaai perdebye. Presto! Jy het ‘n cheap skommelstok.
  • Hoeveel keer gebeur dit nie dat chicks met ouens bitch en moan oor die toilet seat wat opgelos word? Vermy hierdie argumente deur in die wasbak te pis.
  • Ek het eenkeer iemand hoor sing ‘Life is like a rodeo’. Het jy ‘n saai sekslewe? Hier is die antwoord vir julle volgende bout: Vat haar van agter af en hou styf aan haar kanne vas. Noem haar op iemand anders se naam. Kyk hoe lank jy in die saal kan bly.

Oor die algemeen

  • Jou kar het gekak en nou moet jy bus ry. Dis nie lekker om langs ander mense te ry nie, so jy wil graag die seat langs jou oophou. Druk ‘n worsrolletjie in jou broek en laat die punt by die zip uitsteek. Jy kan ook jou straight jacket langs jou sit in plaas daarvan om dit in jou duffel bag rond te dra.
  • As jy sukkel met hardnekkige kolle op jou werkshemp kan jy die volgende probeer: Trek ‘n sirkel om die kol met ‘n permanente kokipen sodat jy kan sien waar die kol was en of dit uitgekom het in die was.
  • In ‘n noodgeval sal jou buurman se kar arial moerse goed werk as ‘n coathanger. Jy kan dan die coathanger ook gebruik om by sy kar in te breek en daai pakkie Rothmans te steel wat op sy dashboard park.
     
Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Snotstories, etiket met griffin | 1 Comment

grifFin se gids tot drank en -dwelm misbruik vir tieners, studente en senior burgers.

Volgenne keer as jy op drank draks, pille en blare is, dink bietjie na oorie volgenne paar goete. Dit kan jou dalk red.
 

ECSTASY

Hoe jy dink die pille jou klap:
Jy is pragtige, liefdevolle en wonderlike persoon wat ‘n klip uit enige iemand se pad sal rol.
Hoe jy actually is:
Soos die creepy kont wat altyd gat gekruip het by die juffrou. Mense smaak nie jou sweterige hugs wat jy op hulle force nie.
Kans dat jy steek gaan kry:
30%. Seks is nie belangrik nie. Dit gaan oordie ‘vibe’.
Hoe jy in die oggend voel:
Die ou met die grootste kop en die kleinste tottie op aarde.
Skaamteverlof rating:
6/10. Ecstasy laat jou nice goed sê vir mense wat jy fokkol smaak. Wees versigtig met jou foonnommer. Hulle bel jou dalk.

DAGGA

Wat jy skiem jy maak met die blaar:
Jy’s nie seker nie, maar jy skiem mense lag vir jou.
Wat die blaar met jou maak:
Mense lag in fact vir jou en dit voel of iemand jou met ‘n Uno Fire oor diekop gepoes het.
Kans dat jy gaan pomp:
60%. As jy heel aand op die bank lê, kan enige iets gebeur.
Hoe jy die volgende oggend voel:
Lus vir nogge rol rondkyktwak. En die res van die bobotie.
Skaamteverlof rating:
1/10. Jy move so fokken stadig. Die kans dat jy kan kak aanjaag is minimal.

DRANK

Wat jy skiem:
Jy is die fokken dude! Jy is sexy en fokken snaaks en almal like jou kwaai befok.
Wat die bottel skiem:
Jy is ‘n poes. Jou optrede word progressief kakker hoe meer kak jokes jy vertel, almal afpis en eventually ogies maak vir jou beste buddy se chick.
Kans dat jy gaan zaber:
90%. Jou inhibisies moer grond se kant toe met elke dop wat jy kap. Jy is omring met mense van jou kaliber. Jou kanse is pretty goed.
Wat die volgende oggend gebeur:
Waar is my kar? Hoekom het ek met daai sker van Accounts geslaap? Jy voel basically soos wat Mother Theresa lyk: Fokken lelik en fokken dood.
Skaamteverlof rating:
11/10. Jy is te fokken stupid vir woorde.

SNOET-SPOED

Wat jy dink jy doen:
Jy is ‘n genius, moet meisies met stokke van jou af weghou wat jou wil spyker en wil net ‘lunch doen’ met almal volgende week.
Wat jy is:
‘n Irriterende fokken beterweter wat sy eie dick sal afsny vir die volgende lyn.
Kans om bosmossel in die oog te staar:
80%. Dit klink na bullshit, maar as jy dink jy is befok, sal een of ander insecure chick ook so dink.
Hoe jy die volgende oggend voel:
Soos ‘n insecure chick.
Skaamteverlof rating:
0/10 as daar nog coke is in die skoenboks onder jou bed, 9/10 as daar fokkol is.

ACID

Hoe jy dink jy reageer:
Jy doen niks, die wereld om jou doen allerhande fucked-up tricks.
Hoe jy actually reageer:
Jy doen allerhande fucked-up tricks.
Kans om ‘n lift op die wolscooter te kry:
20%. As jy dit kon regkry om iemand te kry, bly daar nog die freaky deel oor: Jy moet jou klere uittrek, ‘n seksuele posisie kies en bid dat jou zaber nie in Pokemon verander nie. Jou partner kan dalk uitdraai as jou ma of Satan.
Die volgende oggend:
Jy sweer jy lees nooit weer Huxley nie, jy gaan kerk toe en weier om enige cartoons te kyk.
Skaamteverlof rating:
0/10. Jy het heel moontlik heel aand voor die TV gesit en lag (die TV was af). Of jy het Superman op jouself getrek en by ‘n woonstelblok in Sunnyside afgespring.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Snotstories | Tagged , , | 3 Comments