Category Archives: watkykjy tips

Jack Parow in jou moeder se GPS’ie

Vir julle blare wat smaak van Jack Parow se vibes is daar baie kief nuus. Julle onthou die Watkykjy GPS wat ons vir julle gemaak het? Hy loop nog lekker wild, maar nou het ons vir die Arrow van Parow ook opgehook met ons heavy dik connections en hy het sy eie GPS voice pack ook vir julle gaan record en dis kak snaaks. Die mense is baie naby aan klaar met die package en hy word binnekort uitgerol. Dan kom gooi ons vir julle 'n voorsmakie hieso met al die next level gevaarlike moves wat Jack Parow jou tune op jou Garmin GPS. In die meantime as jy nog nie weet van die Watkykjy GPS nie, fokken sny 'n lyn hiernatoe om so paar clips te luister.

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in K Lo, jack parow | Tagged , | 2 Comments

Tolpaaie en holnaaie

Ons dog maar net ons is nice hieso by Watkykjy sodat jy paraat kan wees. Jy wil nie surprizes kry as jy weer by die Zambezi off-ramp oppad na 'n Dozi kotsert kom en ge-zonk word vir meer zak as waaraan jy gewoond is nie. Hier is SANRAL se nuwe pryse vanaf 1 Maart 2010 vir tolpaaie landwyd. Ons het die PDF se naam verander na "Tolpaaie en Holnaaie" want dis basically wat dit is.

'n Zebra is mos nie 'n fokken perd nie, of  hoe? Noem 'n ding op sy naam.

Tolpaaie en _Holnaaie (click en "save as")

O ja, en hierdie enetjie is vir die government wat ons 3 keer naai vir dieselfde poeslike ding. Ons betaal tax wat onder andere na paaie se maintenance toe gaan. 'n Gedeelte van die petrolprys gaan ook na na road maintenance toe. En nou soek julle 50c per kilometer? Nou moet ons pa staan vir julle kak beplanning en omdat julle geld dief en tenders in die boude naai lat die goud spat? Volgens hierdie redenasie om vir die uprades te betaal behoort ons dus tolgeld op elke pad te betaal. Julle vra klaar tolgeld op die N1. Vir fokken jarrrrrre al. Waantoe is daai zak? Oorsese trips en parties, huh?

Fuck yoooooooo!  Ons gewone naaiers sal seker nie anders kan as om die 50c per kilometer te betaal nie, so ons sal buk. Sit daai piel diep in tot agter die eiers.

Wat ons wal kan investigate is tax evasion om so paar extra naaie vry te spring. Kom ons noem dit eerder kreatiewe boekhou 101. Nee, kom ons noem dit "tenders". Hoekom?

Because, fuck you…

zap

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in watkykjy tips | Tagged , , , | 8 Comments

Watkykjy holpaper vir jou putertjie

'n Paar van julle het ons gepla vir Watkykjy wallpapers vir jou laptop of desktop putertjie.

Anja Slaptiet het so 5% van haar kragte ingespan en vir julle vinnig hierdie outjie gemaak. Hy is beskibkaar in 2 verskillende sizes, so check maar watse een graft die beste vir jou. Ons moet ook seker dankie tune vir Mevrou Dominee van die Kaap wat haar kont vir ons beskikbaar gestel het vir die fotoshoot. Sies man, moenie sulke vieslike gedagtes kry nie. "Kont" beteken "boude" in Nederlands, jou vuilbrein naai!

Wallpaper-1440x900

 

Wil meneer net na die boudjies kyk?  Watkykjy Wallpaper-1440×900.jpg  

Wil meneer die boudjies gryp en hulle so bietjie pak gee? Watkykjy Wallpaper-1600×1200.jpg

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Ook gefile in Spec-takel | 1 Comment

Watkykjy lyk nou piele op jou mobile device

More outjies. Anja Slaptiet het Q20 op haar elmboog gespuit en so bietjie aan Watkykjy ge-graft. Jy kan jou daaglikse dosis zef op jou foon spec, behalwe natuurlik as jy Jack Parow is, want hy rol nog met ‘n 3310.

Check net hoe spiff lyk dit:

mobile

Deel met jou vriende:
  • Print
  • Digg
  • del.icio.us
  • Facebook
  • Google Bookmarks
  • laaik.it
  • StumbleUpon
  • Twitter
  • email
Gefile in watkykjy tips | Tagged , | 2 Comments