Check hom

Watkykjy Interview & gig review: Kataklysm

In Watkykjy Reviews deur griffin1 Eiertjies

Deur Chris Thundervolt en Henry Engelbrecht Canadian death metal band, Kataklysm het onlangs hulle strain van ‘Northern Hyperblast’ metal hier na Suid Afrika toe gebring om net weer die metaalkoppe te herhinner aan hoe om die metal ding te doen. Sho, hulle was lekker. Tight, heavy, vinnig en groovy. Ek en Big H het ’n lekker lang dag gehad. Ek …

Deel met jou tjommies!

    griffinWatkykjy Interview & gig review: Kataklysm
    Check hom

    Runaway Train Cult, Zolani en The Black Cat Bones. ‘n Aandjie uit in Joburg.

    In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

    So week of twee terug het die Watkykjy crew saam met The Black Cat Bones uitgeslaan by Bassline in Joburg vir een van die weirdste maar coolste collaborations wat hulle tot dusver gedoen het. Runaway Tain Cult het dinge afgeskop met 'n moerse lively set. Mens weet nooit regtig hoe groot hierdie band is nie, want hulle wissel tussen 8 …

    Deel met jou tjommies!

      griffinRunaway Train Cult, Zolani en The Black Cat Bones. ‘n Aandjie uit in Joburg.
      Check hom

      Watkykertjie klap Sonisphere 2014 in Hamburg

      In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae3 Eiertjies

      Hoezit! Aangesien julle gereeld cool artikels oplaai van konserte daardie kant, dog ek maar dat ek vir julle dieselfde kan doen, van hierdie kant. Ek en vroulief was die ander aand by die Sonisphere 2014 konsert in Hamburg (dis nou in Duitsland vir die van julle wat Aardrykskunde gepluk het). Daar het Ghost, Mastodon, Slayer en Metallica 'n moerse makietie …

      Deel met jou tjommies!

        Watkykertjie bydraeWatkykertjie klap Sonisphere 2014 in Hamburg
        Check hom

        Asking Alexandria – ‘n Kief metal aand uit in Joburg

        In Watkykjy Reviews deur griffin5 Eiertjies

        Asking Alexandria is 'n relatiewe nuwe metal band op die scene wat in 2008 in Dubai van alle plekke begin het en hulleself tans in die UK bevind. Hulle het nogtans 'n moerse following in Suid-Afrika as mens kyk na die getalle wat by die Kaapstad en Joburg shows uitgestick het. Toe Dawid Fourie (van RAMfest) tune dat die blare …

        Deel met jou tjommies!

          griffinAsking Alexandria – ‘n Kief metal aand uit in Joburg