Check hom

The Return of the Kings

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie1 Eiertjies

(Photos by The Image Engineer) It was always going to be fucking incredible. I mean Duff McKagan, Nuno Bettencourt, Matt Sorum and Gilby Clarke sharing the stage – and that is only the backing band! Add to this the legendary Billy Gibbons, Steven Tyler and Robin Zander and it was clear we were in for a royal treat at the …

Chopper CharlieThe Return of the Kings
Check hom

Behemoth! Poolse teater metal op sy beste.

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

deur Big H Laas naweek was daar baie shows om hier in die Noorde te gaan kyk. Sommige mense het gaan speel in ‘n park, sommige mense het gaan kyk hoe ‘n klomp ou ballies uit rock, en sommige mense het by die monument in die reen gaan baljaar. En, moenie ‘n fout maak nie, daar was niks verkeerd daarmee …

Watkykertjie bydraeBehemoth! Poolse teater metal op sy beste.
Check hom

Foo Fighters – Sonic Highways (album review en wen tickets!)

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

As mens reviews skryf, is dit belangrik dat jou eie ego nie in die pad kom nie – iets wat ek skiem meeste journo’s vergeet het toe hulle die nuwe Foo Fighters album ‘Sonic Highways‘ review het. Vroeër hierdie week, toe die album drop, kon mens nie jou gat draai nie of jy loop in ‘n ‘Sonic Highways’ review vas. …

Chopper CharlieFoo Fighters – Sonic Highways (album review en wen tickets!)
Check hom

Kiss. 40 Years – Decades of Decibels (review)

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Die ballies van KISS is in April hierdie jaar opgeneem in die Rock ‘n Roll Hall Of Fame, meer as tien jaar later as wat AC/DC opgeneem is. Interestingly genoeg kom beide bands ‘n lang pad van die mid 70’s af met ongeveer dieselfde hoeveelheid line-up changes oor die jare en KISS met dubbel die hoeveelheid uitgereikte albums (veertig). Tot …

griffinKiss. 40 Years – Decades of Decibels (review)