Check hom

Witchfest 2015 – metalheads kamp toe sommer innie fokken stad.

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H. Ons het oor Paasnaweek ‘n bietjie Witchfest toe gegaan. Fok, dit was lekker. Nadat die organiseerders die venue ‘n hele paar keer moes skuif, as gevolg van beswaarde verkramptes wat ten alle koste die duiwelskinders van hulle stoepe wou af hou, het die fees by die Bassline in Newtown, Johannesburg, plaasgevind. Ek dink mense was nogal skepties …

Watkykertjie bydraeWitchfest 2015 – metalheads kamp toe sommer innie fokken stad.
Check hom

Die gode van industrial metal speel vir een aand in Johannesburg

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Big H. Dit gebeur nie aldag dat mens ware legendes in lewende lywe op ‘n verhoog kan sien nie. Ministry, en meer spesifiek hulle frontman Al Jourgensen (a.k.a. “Uncle Al”), val in daai kategorie. Ministry bestaan al van 1981 af en het deur die jare, soos kakkerlakke wat ‘n nuclear holocaust oorleef het, eenvoudig net bly voortbestaan. Oorspronklik het …

Watkykertjie bydraeDie gode van industrial metal speel vir een aand in Johannesburg
Check hom

Fantasma maak ‘n solid debut

In Watkykjy Reviews deur Kaptein KortbroekRek jou bek

Spoek Mathambo se nuwe projek Fantasma is gister amptelik gelaunch en die internet fokken gons. Die gesuis weerklink selfs op ‘n old school koerantjie soos The Guardian se website, maar jou Kaptein het die man so ruk terug gecorner en ‘n exclusive sound-bite spesiaal vir elke gelowige watkykertjie gekry. Okay piele. So confused soos Piet Retief tydens ‘n braai by …

Kaptein KortbroekFantasma maak ‘n solid debut
Check hom

Bietjie nagdronk vir die Dagdronk bier launch met Fokofpolisiekar

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Pak ons mos die Assembly hier in Kaapstad uit vir die amptelike launch van “Dagdronk”, Fokofpolisiekar se eie bier.  Met free Dagdronk en tunes deur Fokof, De Wallen en die Fokof DJs kon dit nie anders as om ‘n blurry goeie fokken aand uit te wees nie. Kom sit mooi stil, dan vertel ek julle… Dagdronk Kom ons praat eers …

Chopper CharlieBietjie nagdronk vir die Dagdronk bier launch met Fokofpolisiekar