Check hom

Blood Brothers 2016: Waar was julle?

In Watkykjy Reviews deur RolbeesRek jou bek

Wees nou eerlik, toe? Julle kon nie wag vir Watkykjy se blow-by-blow account van die Blood Brothers en Sister show in Spanner Valley so week of wat terug nie, nê? Ja, ons weet. Goeie goed vat lank, is gewoonlik vêr van die beskawing en zef. En meer zef as Carnival City gaan jy sukkel om te kry. Soos Kobus “benevolent …

RolbeesBlood Brothers 2016: Waar was julle?
Check hom

Vir al julle nerds: Batman – The Killing Joke

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Deur Hannes Brummer As jy, soos ek, ‘n laaitie sonder vriende of sportvaardighede was in die vroeë tot middel negentigs was die kanse goed dat jy jouself op ‘n Vrydagmiddag huis toe gehaas het om Batman: The Animated series te vang. Kort op die hakke van die tweede Tim Burton Batman feature, Batman Returns, was hierdie aansienlik donkerder as die …

Watkykertjie bydraeVir al julle nerds: Batman – The Killing Joke
Check hom

Cadillac Sun het so paar happe kom maak en kak gepraat

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Cadillac Sun is tans ‘n relatief onbekende rock band in Suid-Afrika, maar hulle het met hulle debut album, Rock ‘n Roll, een van die beste produced albums uitgebring wat ons tot dusver in 2016 te luister gekry het. Die ouens het kakhard gewerk oor ‘n tydperk van min of meer ‘n jaar om iets moerse slick en energiek uit te …

griffinCadillac Sun het so paar happe kom maak en kak gepraat
Check hom

Papegaaislaai: ’n Voël, ’n raaisel en hope zol

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae3 Eiertjies

deur Sammie Ontmoet Malletjie en Rocky. Manne met rowwe taalgebruik, ’n nimmereindigende lus vir zol en ’n voorliefde vir harde musiek, is op ’n mission. Daar is paranoia in die Afrikaanse popwêreld want hul blue-eyed boy met die Colgate smile is missing in action en sy swierige agent het díe ‘bekwame’ manne se speurmaatskappy The Third Eye se dienste gekommandeer. …

Watkykertjie bydraePapegaaislaai: ’n Voël, ’n raaisel en hope zol