Check hom

Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Beck – Guero (7) Super Deluxe 3000 Ek was van die begin af 'n Beck fan. Het selfs eenkeer vir FHM uitgekak omdat hulle gesê het Mellow Gold is Beck se eerste album – fokken losers. Hulle het vir my 'n paar beige Dockers Khakis gestuur om jammer te sê, en nes FHM is beige Docker Khakis ook nie lekker …

Chopper CharlieOorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel
Check hom

Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel

In Watkykjy Reviews deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

LCD Soundsystem – LCD Soundsystem (9) Fokkenhel die eerste keer wat ek hierdie ouens gespeck het was by 'n festival in Kings Cross waar almal van hulle tiete afgetrip het. Het die album gewax kort voor ek hulle 'n tweede keer by die Astoria gaan sien het. Nog beter! Mense kan maar tune hierie electro synth sound is so laas …

Super Deluxe 3000Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel