Check hom

Album review: Jack Parow – Eksie Ou

In Watkykjy Reviews deur Zirkie16 Eiertjies

Nie so lank terug nie, sou enige recording artist deur iets moes gaan wat genoem was “the difficult third album”. Dis nou wanneer ‘n band of solo artist al twee albums uitgebring het en ewe skielik iets moet bewys deur facial hair te groei en world-music rhythms by hulle musiek te sit. Maar in vandag se heeltyd-op-uppers samelewing het daai …

Deel met jou tjommies!

    ZirkieAlbum review: Jack Parow – Eksie Ou
    Check hom

    Van Coke Kartel – Wie’s Bang (album review)

    In Watkykjy Reviews deur Zirkie5 Eiertjies

    Sodra ‘n mens ‘n nuwe CD luister, maak nie saak van wie nie, gebeur een van drie dinge: 1.    Dis TOS, en jy luister dit nooit weer nie. 2.    Dis POES cool, die beste ding wat jy nog ooit gehoor het…en jy raak binne drie dae gatvol vir dit, en jy luister dit nooit weer nie. 3.    Jy kan nie …

    Deel met jou tjommies!

      ZirkieVan Coke Kartel – Wie’s Bang (album review)
      Check hom

      Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel

      In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

      Beck – Guero (7) Super Deluxe 3000 Ek was van die begin af 'n Beck fan. Het selfs eenkeer vir FHM uitgekak omdat hulle gesê het Mellow Gold is Beck se eerste album – fokken losers. Hulle het vir my 'n paar beige Dockers Khakis gestuur om jammer te sê, en nes FHM is beige Docker Khakis ook nie lekker …

      Deel met jou tjommies!

        Chopper CharlieOorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel
        Check hom

        Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel

        In Watkykjy Reviews deur Super Deluxe 3000Rek jou bek

        LCD Soundsystem – LCD Soundsystem (9) Fokkenhel die eerste keer wat ek hierdie ouens gespeck het was by 'n festival in Kings Cross waar almal van hulle tiete afgetrip het. Het die album gewax kort voor ek hulle 'n tweede keer by die Astoria gaan sien het. Nog beter! Mense kan maar tune hierie electro synth sound is so laas …

        Deel met jou tjommies!

          Super Deluxe 3000Oorwaks – Wie nie wil hoor nie, moet voel