Die Antwoord – Mount Ninji and Da Nice Time Kid Die tyd het aangebreek dat Die Antwoord moet begin besef dat hulle nou dieselfde level as Madonna bereik het. Nie die level van fame, accomplishment of financial security nie, maar die level van re-invention. Hulle het ‘n fokken creative ceiling getref en nogal hard. Wanneer jy hulle nuwe album, Mount …