Check hom

Make-Overs – The Devil’s in the Detail (album & gig review)

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie1 Eiertjies

Dit was ‘n Donderdag en daar was mad craziness in die lug. Ek en Fredit was by The Pit, ‘n weggesteekte skating bowl en sometimes live venue in Breestraat, Kaapstad waar die Make-Overs jol ter vrystelling van hulle sesde album, ‘The Devil’s in the Detail’. Eers ‘n confession. Hierdie is die eerste album wat ek hoor van die Make-Overs en …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieMake-Overs – The Devil’s in the Detail (album & gig review)
Check hom

Ek het alles gesien by Synergy Live. Alles!

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

Ek het nie geweet wat om te verwag van Synergy Live JHB se 2013 uitgawe nie. Die venue is omtrent ‘n week voor die tyd verander (dit sou eers op een of ander poloveld naby Lanseria gehou word, toe skuif hulle dit na Newtown in Johannesburg toe) en die internasionale acts was nie vir my baie bekend nie. Ek bedoel, …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeEk het alles gesien by Synergy Live. Alles!
Check hom

A6 virre naweek

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Kom ons hou hierdie kort. Daar is geen Donderdagvideo vandag nie. Die goose verjaar en ons gaan dadelik fles vat. So ruk terug (nog voor die USA trip) het Audi vir my 'n A6 gegee vir 'n naweek. Ek en Chopper het hom sommer na ons reünie toe gery (ons wil nie oor die reünie praat nie – dit was …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinA6 virre naweek

Mieliepop 2013. Jy kon dans. As jy wou.

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Big H het bietjie vir ons gaan kokkenodge wat hierdie jaar aangegaan het by Mieliepop. Hy't ook sommer 'n hele paar piele pertrette geneem van die event ook… Imagine 'n music festival by een van die mooiste plekke in die land, waar 'n mens langs 'n lieflike dam op uitgestrekte groen grasperke kan kamp. Imagine 'n music festival met genoeg …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeMieliepop 2013. Jy kon dans. As jy wou.