Check hom

Dis donners grof in die stof: RAMfest 2014 innie Kaap

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie3 Eiertjies

RAMfest 2014 was fokken rof en ek praat nie onnodig groot hier nie. Kyk die ram is mos maar ‘n duiwelsdier en oor die algemeen fokken bedonnerd soos min. Maar vir twee dae het ons daai mal swart ram hard en aanhoudend gery. Bloots ook. Tot hy ons stukkend, bloeiend en skreeuend terug in die werkweek ingegooi het. (Blykbaar staan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDis donners grof in die stof: RAMfest 2014 innie Kaap
Check hom

Jack Parow – Nag van die Lang Pette (album review)

In Watkykjy Reviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Nag van die Lang Pette is beslis die beste Jack Parow album tot dusver, en ook sy derde (wat pas vrygestel is). En dit dan nogal ‘n dubbel album, waarvan een kant acoustic is. Ek fokken sê jou. Awê bra Jack, well played my ou. Well fokken played. Die electric album is slick, hard en vat nie kak nie. Die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieJack Parow – Nag van die Lang Pette (album review)
Check hom

Donovan Borne – Greatest Hits, Vol. 2 (album review)

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie1 Eiertjies

‘n Creepy melodie op ‘n ukulele, gevolg deur ‘n primitiewe dromslag op ‘n cajon drom (uitgespreek ‘kagon’) lui ‘Welcome Home’ in, die eerste tune op Donovan Borne se debuut solo album. Dis vreemd, onheilspellend en fantasties. As Borne se diep stem die eerste swart woorde uitrol soos donker wolke wat oor die Hoëveld aangerol kom, is dit sommer vinnig fokken …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDonovan Borne – Greatest Hits, Vol. 2 (album review)
Check hom

Up The Creek: Die fees van gees

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie1 Eiertjies

Wat my altyd verstom van Up The Creek is dat ek eers so donners laat in my lewe daarvan gehoor het. As Gautenger hoor ‘n ou nie juis daarvan nie, behalwe as jy nou incredible stories soos hierdie outjie lees op Watkykjy (of laasjaar s’n natuurlik). En maybe is dit goed so, want dit voel vir my genuine soos een …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieUp The Creek: Die fees van gees