Check hom

Goed. Beter. Best Fest One.

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae2 Eiertjies

Deur Big H. Wanneer is daar genoeg mense by ‘n festival? Of enige partytjie, for that matter? Dis ‘n vraag wat ek myself afgevra het toe ek laas naweek by die Best Fest One in Muldersdrift aangekom het. Sien, daar was ten minste vier ander festivals en gigs daai selfde Saterdag in Johannesburg en Pretoria aan, en as gevolg daarvan …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeGoed. Beter. Best Fest One.
Check hom

Die silver-haired devil sing: Kris Kristofferson live review

In Watkykjy Reviews deur Chopper Charlie2 Eiertjies

Ek ken Kris Kristofferson se tunes vandat ek ‘n snotneus laaitie is. Te danke aan Pa Charlie se plate en tapes het ek al vroeg kennis gemaak met sielvolle tunes soos ‘Sunday morning coming down’, ‘Me and Bobby McGee’, ‘For the good times’ en ander. (Gewoonlik op roadtrips na my Ouma-hulle toe in Kimberley, wat actually nog ‘n kakker plek …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Chopper CharlieDie silver-haired devil sing: Kris Kristofferson live review
Check hom

Die laaste bittersoet wals by die Blue Moon

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae1 Eiertjies

Deur Big H Okay, ek was nooit vantevore by die Blue Moon nie. There, I said it. Toe ek dus hoor dat hulle laaste show die afgelope naweek gehou sou word het ek summier besluit om ‘n bike trip daarvan te maak en Nelspruit toe te ry, want ek moes dit net eenvoudig gaan uit check het voor dit heeltemal …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeDie laaste bittersoet wals by die Blue Moon
Check hom

Ramfest 2014: Metal, modder, marabse en monstergees!

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Ons het glad nie verwag dat Watkykjy-Suid hulle Ramfest report sou uitrkry voor Watkykjy HQ nie. In die Kaap is dinge heelwat stadiger as hierbo, maar ons haal ons hoed af vir Chopper en sy bende. Hierbo was dinge rof gewees, nie dat ons verskonings maak nie… Soos met Oppikoppi het Ramfest in een van daai musiekmonsters verander oor die …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinRamfest 2014: Metal, modder, marabse en monstergees!