Check hom

Asking Alexandria – ‘n Kief metal aand uit in Joburg

In Watkykjy Reviews deur griffin5 Eiertjies

Asking Alexandria is 'n relatiewe nuwe metal band op die scene wat in 2008 in Dubai van alle plekke begin het en hulleself tans in die UK bevind. Hulle het nogtans 'n moerse following in Suid-Afrika as mens kyk na die getalle wat by die Kaapstad en Joburg shows uitgestick het. Toe Dawid Fourie (van RAMfest) tune dat die blare …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinAsking Alexandria – ‘n Kief metal aand uit in Joburg
Check hom

The Slashdogs se album launch in Newtown

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae2 Eiertjies

Deur Big H Ons was vir die aand na die hart van Johannesburg toe om die launch van The Slashdogs se nuwe album in Town Hall in Newtown te gaan check. Auriel van Zyl van ArcAngel Music het ‘n befokte gig aanmekaar gesit om The Slashdogs se nuwe album, Progress Through Plunder, bekend te stel. Ondersteun deur Cortina Whiplash, The …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydraeThe Slashdogs se album launch in Newtown
Check hom

‘n Langnaweek by die Otterlake Easter Festival

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae2 Eiertjies

Deur Big H. Otterlake is die perfekte spot om so iets te hou, want dis lekker naby, en meeste mense in Pretoria en Jo’burg behoort binne ‘n uur daar te kan uitkom. Daar is ‘n lekker dam om langs te kamp, lekker bome waaronder mens kan chill, lekker gras om op te lê (of uit te paas) en lekker kos …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
Watkykertjie bydrae‘n Langnaweek by die Otterlake Easter Festival
Check hom

Candid camera soos dit hoort – Ek Joke Net 2 is kaksnaaks!

In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

Wanneer jy na jou buddy se movie premiere uitgenooi word is daar altyd daai ding agter iewers in jou kop dat jy na die tyd die eerlike waarheid vir die bra moet tune. Amper soos ‘n ma wat haar kind tune “Ag my liefie dis ‘n BAIE mooi prentjie, hoor. Wie is hierdie? Ek en pappa wat handjies vashou?”, terwyl …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinCandid camera soos dit hoort – Ek Joke Net 2 is kaksnaaks!