Check hom

The Slashdogs se album launch in Newtown

In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae2 Eiertjies

Deur Big H Ons was vir die aand na die hart van Johannesburg toe om die launch van The Slashdogs se nuwe album in Town Hall in Newtown te gaan check. Auriel van Zyl van ArcAngel Music het ‘n befokte gig aanmekaar gesit om The Slashdogs se nuwe album, Progress Through Plunder, bekend te stel. Ondersteun deur Cortina Whiplash, The …

Deel met jou tjommies!

    Watkykertjie bydraeThe Slashdogs se album launch in Newtown
    Check hom

    ‘n Langnaweek by die Otterlake Easter Festival

    In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae2 Eiertjies

    Deur Big H. Otterlake is die perfekte spot om so iets te hou, want dis lekker naby, en meeste mense in Pretoria en Jo’burg behoort binne ‘n uur daar te kan uitkom. Daar is ‘n lekker dam om langs te kamp, lekker bome waaronder mens kan chill, lekker gras om op te lê (of uit te paas) en lekker kos …

    Deel met jou tjommies!

      Watkykertjie bydrae‘n Langnaweek by die Otterlake Easter Festival
      Check hom

      Candid camera soos dit hoort – Ek Joke Net 2 is kaksnaaks!

      In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

      Wanneer jy na jou buddy se movie premiere uitgenooi word is daar altyd daai ding agter iewers in jou kop dat jy na die tyd die eerlike waarheid vir die bra moet tune. Amper soos ‘n ma wat haar kind tune “Ag my liefie dis ‘n BAIE mooi prentjie, hoor. Wie is hierdie? Ek en pappa wat handjies vashou?”, terwyl …

      Deel met jou tjommies!

        griffinCandid camera soos dit hoort – Ek Joke Net 2 is kaksnaaks!
        Check hom

        Goed. Beter. Best Fest One.

        In Watkykjy Reviews deur Watkykertjie bydrae2 Eiertjies

        Deur Big H. Wanneer is daar genoeg mense by ‘n festival? Of enige partytjie, for that matter? Dis ‘n vraag wat ek myself afgevra het toe ek laas naweek by die Best Fest One in Muldersdrift aangekom het. Sien, daar was ten minste vier ander festivals en gigs daai selfde Saterdag in Johannesburg en Pretoria aan, en as gevolg daarvan …

        Deel met jou tjommies!

          Watkykertjie bydraeGoed. Beter. Best Fest One.