Check hom

Die Antwoord se nuwe album, Mount Ninji and Da Nice Time Kid, disappoint fokken erg

In Die Antwoord, Watkykjy Reviews deur griffin3 Eiertjies

Die Antwoord – Mount Ninji and Da Nice Time Kid Die tyd het aangebreek dat Die Antwoord  moet begin besef dat hulle nou dieselfde level as Madonna bereik het. Nie die level van fame, accomplishment of financial security nie, maar die level van re-invention. Hulle het ‘n fokken creative ceiling getref en nogal hard. Wanneer jy hulle nuwe album, Mount …

Deel met jou tjommies!

    griffinDie Antwoord se nuwe album, Mount Ninji and Da Nice Time Kid, disappoint fokken erg
    Check hom

    Fantastic Beasts and Where To Find Them (3D) – WatkykJy By Die Moewies

    In Watkykjy Reviews deur Pippie PopcornRek jou bek

    Vanaf 25 November 2016 REGISSEUR:  David Yates ROLVERDELING:  Eddie Redmayne, Katherine Waterston, Dan Fogler, Colin Farrell, Samantha Morton, John Voight As jy weet wat ‘n muggle is, jy kan AvadaKedavra met jou stokkie en jou stokkie het hom verbeel jou fugly varsity squeeze is Hermione, gaan jy ‘n oepsie in jou broekie kry van lekkerkry oor die nuwe JK Rowling franchise, …

    Deel met jou tjommies!

      Pippie PopcornFantastic Beasts and Where To Find Them (3D) – WatkykJy By Die Moewies
      Check hom

      Halloween – Pretoria het al lankal die geesbeker by Kaapstad gevat.

      In Watkykjy Reviews deur griffinRek jou bek

      Halloween by Arcade Empire hierso in Snor Central was nog altyd een van die hoogtepunte van die jaar. Dit het egter te groot en te vol begin raak, en hierdie jaar het Arcade saam met Griet gewerk om die beste en grootste Halloween nóg by die Voortrekker Monument aan te bied. Like super fokken groot. Die nuwe venue is befok …

      Deel met jou tjommies!

        griffinHalloween – Pretoria het al lankal die geesbeker by Kaapstad gevat.
        Check hom

        The Accountant. WatkykJy By Die Moewies

        In Watkykjy Reviews deur Pippie PopcornRek jou bek

        The Accountant (Vanaf October 28) Rolverdeling:  Ben Affleck, Anna Kendrick, J. K. Simmons, Jon Bernthal, Jeffrey Tambor, John Lithgow Regisseur:  Gavin O’Connor As jy van mystery movies hou soos The Girl on The train, sal hierdie jou aksie/spanning whodidit  fix vir die jaar wees.  Hierdie is nie die tipe movie wat jy na ‘n aand se gefuif en ‘n kloppende …

        Deel met jou tjommies!

          Pippie PopcornThe Accountant. WatkykJy By Die Moewies