Check hom

‘Kom kyk ‘n show en kry die volle gloed in jou bek!’- Watkykjy interview Beeldenstorm Chopper Charlie

In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Dit het als so onskuldig begin… Check ek tune toe mos op Facebook dat die woord van die dag ‘beeldbestormer’ is want ‘n spul studente freak uit oor Cecil John Rhodes eerder as om bier te drink en te naai soos gewone studente. ‘n Pel tune of ek die band Beeldenstorm ken, want hulle is metal en in die Kaap …

Deel met jou tjommies!

    Chopper Charlie‘Kom kyk ‘n show en kry die volle gloed in jou bek!’- Watkykjy interview Beeldenstorm Chopper Charlie
    Check hom

    “Dude, all I know is from my surfing buddies that there are parts I need to go see and then I know from what I’ve seen in Neill Blomkamp films” – Wat Kyk Jy? interviews American Authors

    In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

    Indie rock band, American Authors will be in South Africa  in just over a week, playing a gig in Cape Town and Johannesburg.  We had a chat with Zac Barnett (lead vocals, guitar) as he was making his way to the studio to lay down some vocals for their new album… You guys went to Berklee with the idea to …

    Deel met jou tjommies!

      griffin“Dude, all I know is from my surfing buddies that there are parts I need to go see and then I know from what I’ve seen in Neill Blomkamp films” – Wat Kyk Jy? interviews American Authors
      Check hom

      Verfokkenfrissend befok. Ons interview Francois van Coke oor sy debuut solo album.

      In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

      Seker die lekkerste bra in Suid-Afrikaanse rock – Francois van Coke drop vandag sy debuut solo album getiteld ‘Francois van Coke’. Ek het hom klaar geluister en kan jou belowe dat jy hom fokken soek pappie. Vir seker. Onmiskenbaar Franna, maar heelwat anders as beide Fokofpolisiekar en Van Coke Kartel. Verfokkenfrissend van Coke. Kry nou by iTunes. Die Watkykjy-Suid span …

      Deel met jou tjommies!

        Chopper CharlieVerfokkenfrissend befok. Ons interview Francois van Coke oor sy debuut solo album.
        Check hom

        Dead Lucky – interview met Lazarus se zef laities.

        In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

        Ons het bietjie met ‘n nuwe band op die scene, Dead Lucky ge-chat. Hulle het sopas hulle eerste album, Sons Of Lazarus gedrop (verlede week) en ons sal hom ook review deur die loop van die maand. Check eers gou hulle video uit vir een van die tunes van die album af, “Live Fast, Die Last” voor jy deur die …

        Deel met jou tjommies!

          griffinDead Lucky – interview met Lazarus se zef laities.