Check hom

Ontmoet Kilo Hills – ‘n onbekende band uit Snor City

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

Ons gomgatte hier by Watkykjy het bietjie gaan sit en kopkrap oor die local music scene, maar veral oor die onbekende bands – die laities wat fokken graag musiek wil maak en moet fight vir ‘n break. Dis alreeds ‘n hond-eet-ballas wêreld daarbuite vir die gevestigde muso’s so dink net hoe moeilik dit moet wees vir die outjies wat vir …

Deel met jou tjommies!

    griffinOntmoet Kilo Hills – ‘n onbekende band uit Snor City
    Check hom

    Albert Frost wys hoe musicianship fokken harde werk is

    In Snotstories, Watkykjy Interviews deur griffin1 Eiertjies

    Om jou lewe 100% te sustain as ‘n musician (met fokken goeie musiek) is kakharde werk en dit kos groot geld. Jy moet heeltyd in jouself invest en kanse vat om te kyk wat werk en wat fok uit. Life on the road ain’t cheap. Meeste van ons is bewus daarvan maar wanneer jy by ‘n show staan met ‘n …

    Deel met jou tjommies!

      griffinAlbert Frost wys hoe musicianship fokken harde werk is
      Check hom

      “Mense is meer focussed op image as op die musiek. Ons scene is amazing en vol talent” – Watkykjy interview Crimson House

      In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

      Ons het op ‘n moerse interesting band afgekom wat lyk asof hulle manage om ‘n moerse klomp genres bymekaar te bliksem in ‘n pot en dit saam te roer en wanneer jy die lepel aflek, is dit ‘n kief surprise – Crimosn House. Ons het ‘n vinnge chat met die main blaar, Riaan Smit gehad maar check eers gou hierdie …

      Deel met jou tjommies!

        griffin“Mense is meer focussed op image as op die musiek. Ons scene is amazing en vol talent” – Watkykjy interview Crimson House
        Check hom

        “We are such music nerds, we kind of just enjoy chatting to people about music” – Karnivool on coming to South Africa

        In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

        Australian rock band, Karnivool will be playing two concerts in South Africa: Mercury Live in Cape Town on Friday, 22nd of April and at the Bassline in Joburg on Saturday, the 23rd of April. It will be their first time ever in South Africa. You can get tickets for either show over here. We spoke to guitarist, Mark Hosking about the early …

        Deel met jou tjommies!

          griffin“We are such music nerds, we kind of just enjoy chatting to people about music” – Karnivool on coming to South Africa