No sir, zis is NOT MY DOG.

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

WKJ het so rukkie terug virrie Brakke van Wolmer so paar vrae getune. Hieso is wat Lanie en Juan terug geblaf het. WKJ: Not My Dog loop na al 'n hele ruk soos stroop. Wat sou jy sê hou julle aan die gang? Lanie: Brannewyn en Coke Juan: Brannewyn WKJ: Wie se hond issit nou eintlik? Lanie: Nie myne nie. …

griffinNo sir, zis is NOT MY DOG.
Check hom

Double Clutch – ‘n interview met Amerika se number one stoner rockers

In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

Clutch is nogal ’n fokken main band en heel unique daarby. Sedert die vroeë nineties jol hierdie ysters die underground hard rock scene aan die fokken brand regoor Amerika met hulle eie brand van stoner rock. Nou stoner rock is bietjie soos ou seventies rock (dink Led Zeppelin, Grand Funk Railroad, baie ou Sabbath) maar about ‘n duisend keer heavier. …

Chopper CharlieDouble Clutch – ‘n interview met Amerika se number one stoner rockers

Klap, Klap en nog Klap in Oudtshoorn – Watkykjy interview Steve Hofmeyr

In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

WKJ? : Dink jy die pers kom met te veel weg onder die guise van vryheid van spraak? Steve : Jep. Te veel vryheid vir enige groep is die basis van fascisme. WKJ? : Sal jy weer fisies inklim as jy dink dis nodig, en is jy enigsins spyt oor jou aksies? Steve : Ek is spyt. Geweld is nooit …

Chopper CharlieKlap, Klap en nog Klap in Oudtshoorn – Watkykjy interview Steve Hofmeyr
Check hom

Hallo, dis Kobus!

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

  Almal tune heeltyd van Kobus!, die nuwe band met Theo (ex-Springbok Noodles) en Francois (ex-Voice of Destruction) wat die Kaap op horings het. Tune grifF mos vir Francois ‘n paar vrae en die man enlighten ons. WKJ? : Waarvoor staan Kobus!? Francois : Party idiote gee voor dit staan vir Kom Ons Besing U Satan. Nee, die naam was …

griffinHallo, dis Kobus!