griffin en chopper interview Casper de Vries

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

WKJ?: Wat kyk jy? CDV: Omtrent alles, behalwe kunsflieks uit Noord-Afrika. WKJ?:Moet ek jou ‘n rede gee om te huil? CDV: Daar is ‘n tekort aan Tequila weens een of ander kaktus-virus, ek huil klaar…. WKJ?: Het pappa bietjie fles gevat? CDV: En mamma en sussie, gelukkig het boetie vrou gevat. WKJ?: Jy’s ‘n oud Silvie. Smaak jy jou ou …

griffingriffin en chopper interview Casper de Vries