Klap, Klap en nog Klap in Oudtshoorn – Watkykjy interview Steve Hofmeyr

In Watkykjy Interviews deur Chopper CharlieRek jou bek

WKJ? : Dink jy die pers kom met te veel weg onder die guise van vryheid van spraak? Steve : Jep. Te veel vryheid vir enige groep is die basis van fascisme. WKJ? : Sal jy weer fisies inklim as jy dink dis nodig, en is jy enigsins spyt oor jou aksies? Steve : Ek is spyt. Geweld is nooit …

Deel met jou tjommies!

    Chopper CharlieKlap, Klap en nog Klap in Oudtshoorn – Watkykjy interview Steve Hofmeyr
    Check hom

    Hallo, dis Kobus!

    In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

      Almal tune heeltyd van Kobus!, die nuwe band met Theo (ex-Springbok Noodles) en Francois (ex-Voice of Destruction) wat die Kaap op horings het. Tune grifF mos vir Francois ‘n paar vrae en die man enlighten ons. WKJ? : Waarvoor staan Kobus!? Francois : Party idiote gee voor dit staan vir Kom Ons Besing U Satan. Nee, die naam was …

    Deel met jou tjommies!

      griffinHallo, dis Kobus!

      griffin en chopper interview Casper de Vries

      In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

      WKJ?: Wat kyk jy? CDV: Omtrent alles, behalwe kunsflieks uit Noord-Afrika. WKJ?:Moet ek jou ‘n rede gee om te huil? CDV: Daar is ‘n tekort aan Tequila weens een of ander kaktus-virus, ek huil klaar…. WKJ?: Het pappa bietjie fles gevat? CDV: En mamma en sussie, gelukkig het boetie vrou gevat. WKJ?: Jy’s ‘n oud Silvie. Smaak jy jou ou …

      Deel met jou tjommies!

        griffingriffin en chopper interview Casper de Vries