Check hom

Hallo, dis Kobus!

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

  Almal tune heeltyd van Kobus!, die nuwe band met Theo (ex-Springbok Noodles) en Francois (ex-Voice of Destruction) wat die Kaap op horings het. Tune grifF mos vir Francois ‘n paar vrae en die man enlighten ons. WKJ? : Waarvoor staan Kobus!? Francois : Party idiote gee voor dit staan vir Kom Ons Besing U Satan. Nee, die naam was …

Deel met jou tjommies!

    griffinHallo, dis Kobus!

    griffin en chopper interview Casper de Vries

    In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

    WKJ?: Wat kyk jy? CDV: Omtrent alles, behalwe kunsflieks uit Noord-Afrika. WKJ?:Moet ek jou ‘n rede gee om te huil? CDV: Daar is ‘n tekort aan Tequila weens een of ander kaktus-virus, ek huil klaar…. WKJ?: Het pappa bietjie fles gevat? CDV: En mamma en sussie, gelukkig het boetie vrou gevat. WKJ?: Jy’s ‘n oud Silvie. Smaak jy jou ou …

    Deel met jou tjommies!

      griffingriffin en chopper interview Casper de Vries