Check hom

Norma Jean will be playing at Krank’d Up in South Africa. We chat to vocalist, Cory.

In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

The annual Krank`d Up music festival at Sundowners in Alberton has become a staple diet for alternative rock and metal fans in South Africa. With top international acts like Protest The Hero, Monuments, 36 Crazyfists, Unearth and Dead Letter Circus having graced the Krank`d Up stage in the past, the metal hordes will be pleased to know that international acts, …

Deel met jou tjommies!

    griffinNorma Jean will be playing at Krank’d Up in South Africa. We chat to vocalist, Cory.
    Check hom

    Revelations II: The Good Racist – Ons praat bietjie kak met John Vlismas

    In Watkykjy Interviews deur Watkykertjie bydraeRek jou bek

    Deur Hannes Brummer Dis daai klein mannetjie met die groot brein en die vlymskerp tong aan die woord. Die voorste ry van die gehoor vat die meeste shots, maar met nadere aanskou loop ons almal deur. Vir die afgelope twee dekades is John Vlismas ‘n tipe morele kompas waaraan die meerderheid van Suid Afrikaners hulself gerus aan kan steur. Met sulke …

    Deel met jou tjommies!

      Watkykertjie bydraeRevelations II: The Good Racist – Ons praat bietjie kak met John Vlismas
      Check hom

      Gert Vlok Nel. Man van min woorde.

      In Watkykjy Interviews deur Kaptein KortbroekRek jou bek

      Ons lewe in ‘n kakweird tyd. Dinge het so belaglik geraak dat Chris Kreef besluit het om eerder nie op Saterdae bands in De Kreeft Stamkafee te laat optree nie omdat die manne op Tulbagh die rugby wil kyk. Kreef maak nie uit van die ovaalbalsport nie – hy moer eerder ‘n gholfbal. Gert Vlok Nel was ‘n kranige rugbyspeler …

      Deel met jou tjommies!

        Kaptein KortbroekGert Vlok Nel. Man van min woorde.
        Check hom

        Georgetown doen ‘n befokte Boney M cover en chat met Watkykjy

        In Watkykjy Interviews deur griffinRek jou bek

        Georgetown is ‘n moerse lekker klomp ouens van Pretoria wat enige party aan die gang kan kry met hulle lively musiek. Ons het aan die begin van die maand hulle EP, Banana Jack review. Jy kan hom vir minder as 50 skille optel op iTunes. Hulle het bietjie kom draai skiet vir so paar woorde en toe sommer ook ‘n …

        Deel met jou tjommies!

          griffinGeorgetown doen ‘n befokte Boney M cover en chat met Watkykjy