So hoe was jou Valentine’s Day? Het jy bietjie gescore of het jy soos ek maar ‘n tunaslaai gebrou en gevreet sodat jy darem ruik asof jy Valentine’s Day geniet het? Het jy ten minste onthou om Sex in Afrikaans te kyk? Die hele reeks is nou besikbaar om te stream en dit cover die volgende topics: Episode 1 – …
Sex in Afrikaans – Rian Van Heerden gesels oor nuwe kontroversiële Afrikaanse doccie wat op Valentine’s Day drop.
Check, die meerderheid Afrikaners like dit net mooi fokol om oor seks te praat nie. Behalwe vir missionary position binne ‘n huwelik eenkeer per kwartaal, is seks ‘n vuil gedoente vir mense met ‘n bybel in die bedkassie. Maar hierdie komende Maandag, nogal op Valentine’s Day, gaan Suid-Afrika beslis daaroor gesels. Rian Van Heerden is bekend daarvoor dat hy soms …
Ons gesels met Bennie Fourie (Dodgy Mike) en Mila Guy (Melanie) oor die super funny Afrikaanse komediereeks, Hotel!
Dis een van daai lag met ‘n traan vibes. Die immergewilde en skreeusnaakse Afrikaanse komdiereeks, Hotel, se eerste episode van die vyfde en finale seisoen het verlede week op kykNET begin uistaai. As jy dalk eers moet opvang, kan jy die eerste vier seisoene gou op Showmax gaan binge voor jy oorskuif na DStv catch-up om die nuwe seisoen te …
“Okay, this kind of a big deal!” – akteur, Gerald Steyn gesels met Watkykjy oor sy rol in die nuwe Showmax thriller reeks, DAM
Gerald Steyn is ‘n betreklike nuwe akteur op die Suid-Afrikaanse TV en movie scene maar die ou het reeds fokken baie vermag in die afgelope sowat ses jaar sedert hy sy professionele loopbaan as akteur aangepak het. Sy CV is so tight gestop soos ‘n Checkers-boerewors en die bra bring beslis die sous na die tafel! Hy is een van …