UPDATE: ‘n Hele paar mense het gevra hoe hulle direk kan ondersteun met geldelike bystand. Daar is spesiaal ‘n rekening vir Lanelle se operasiekostes geskep: L. Nolte Standard Bank Spaarrekening nr 10163465868 Hermanus Tak 050312 Alhoewel Valiant Swart al vir dekades lank in die kollig en op stages regoor Suid-Afrika optree en al ‘n huishoudelike naam is, is hy maar …
Valiant Swart se belangrikste gig en ‘n veiling gebeur Donderdag 27 Januarie in Pretoria.
Kersgeskenke is sorted! KIϟϟ kom Suid-Afrika toe!
Sover dit spectacular nostalgiese internasionale rock shows aanbetref, het ons Metallica in hulle grootsheid by die FNB stadium beleef, ons het Guns ‘n Roses marathon gehad met Axl wat wonder bo wonder nie soos Cartman geklink het nie, ons het Rammstein by die Dome gehad wat massiewe vlamme by hulle piele uitgeskiet het, Iron Maiden wat in hulle eie Iron …
Foto recap van die Tom Petty Full Moon Fever show by Atterbury Theater
Ons het die afgelope Vrydagaand by die Atterbury Theater in Pretoria uitgesak vir die Tom Petty tribute show, Full Moon Fever, wat deur die ouens van Blood Brothers aanmekaargesit is. Die band het by ‘n hele paar ander plekke regoor Gauteng ook opgetree – Calexico in Joburg, Café Barcelona in Colbyn en goeie ou Railways Café in Tjoeras. Ek het …
Dis weer Tweefontein Melkery se year end function met Even Cowgirls Get The Blues (Part VII)
Ons noem dit nou sommer maar Die Melkery se jaareindfunksie want dis nou al die sewende jaar in ‘n ry wat die South African Blues Society hierdie jol aanbied. Even Cowgirls Get The Blues Part VII is die beste low-budget mini festival tipe party wat op ‘n plaas gebeur, met die beste entertainment wat jy hierdie tyd van die jaar sal …
1 - 1Share