Check hom

SA rock trivia – 18 vrae oor local bands.

In Wat weet jy? deur griffinRek jou bek

Nog net so paar ure voor jy die lang naweek klap, so kom ons mors nog so ‘n ekstra minuut of twee van jou werkstyd. Kyk hoe goed vaar jy met ons SA Rock Musiek trivia. As jy dit like, tune ons om nog te maak of stuur ons sommer jou eie idees ook en ons sal hierdie tipe vibe …

Share dit faktap
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
  •  
griffinSA rock trivia – 18 vrae oor local bands.