Check hom

Vat Vyf! Week 5 van 2017 – Gerrie Nel, fencing fokops en krimpies met zol

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

1. Die Suid-Afrikaanse skermer Juliana Barrett kruis swaarde met Saskok en die Suid-Afrikaanse Skermvereniging (gaan soek dit op, pappie) en dagvaar hulle vir R5,6 miljoen omdat sy nie die Olimpiese span na Rio in 2016 gehaal het nie… en dit nadat sy wel gekwalifiseer het. Haar 7 bewonderaars (noem mens hulle fence?) voel almal sy is, uhm, in die steek …

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbeVat Vyf! Week 5 van 2017 – Gerrie Nel, fencing fokops en krimpies met zol
    Check hom

    Vat Vyf! Week 4 van 2017 – Allister Coetswernoot, die NKP, die ANC en ander grappies

    In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

    So, Griffin het Vrydag Oppikoppi toe gefokof en Watkykjy se sleutels saam met hom gevat en eers vanoggend terug gekom. Dit beteken ek kon nie my werk doen  nie, wat beteken julle kon nie julle nuus kry nie. Toe gaan almal dood. As troosprys het hy vir ons drie simpel aerial fotos saamgebring. Kyk hoe mooi groen is die plaas: …

    Deel met jou tjommies!

      PK MalherbeVat Vyf! Week 4 van 2017 – Allister Coetswernoot, die NKP, die ANC en ander grappies
      Check hom

      Vat vyf! Week 3 van 2017 – Amor se voetjie, Steve Trumpmeyr en fok witmense

      In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

      Dagsê!  Ons is oudergewoonte weer trug op Vrydae met die zefste en beste nuus. Loop haal ‘n koue enetjie en kom sit. Hierdie was ‘n lekker week gewees. ‘n Lekker week vir fokken boomklim… 1. Die nuwe president van die Vee-Es-Aaaah het ‘n onverwagse eer wat hom te beurt geval het. ‘n Nuwe motspesie is ontdek en omdat die mot …

      Deel met jou tjommies!

        PK MalherbeVat vyf! Week 3 van 2017 – Amor se voetjie, Steve Trumpmeyr en fok witmense
        Check hom

        Vat Vyf! Week 2 van 2017 – Mej SA, Trump, Meryl en terug skool toe

        In Wat is nuus? deur PK Malherbe1 Eiertjies

        Vanweë ‘n kombinasie van fokops binne sowel as buite ons beheer, moes die afgelope Vrydag se Vat Vyf effens oorstaan na vandag. Ons het ‘n inustrial strykyster gaan koop, want daar is nog so paar issues wat uitgestryk moet word. IT issues. Anyway, hier is dit dit in elk geval. #SulkeLaat 1. Daar is aangekondig dat die publiek vir die …

        Deel met jou tjommies!

          PK MalherbeVat Vyf! Week 2 van 2017 – Mej SA, Trump, Meryl en terug skool toe