Check hom

Vat Vyf! Week 30 van 2016 – Die ANC, tornados en die EFF

In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

Van voorvaders en sneeu tot vingers-in-die-pie! 1) Dis die week voor onse reënboognasie stembus toe gaan en die vreeslose leier van die regerende party reken as jy nie vir die ANC gaan stem nie, gaan die voorvaders redelik omgekrap wees met jou. Die sweet slaan seker uit op voormalige president Thabo Mbeki se voorkop, want hy het hierdie week laat …

Deel met jou tjommies!

    PK MalherbeVat Vyf! Week 30 van 2016 – Die ANC, tornados en die EFF
    Check hom

    Vat Vyf! Week 29 van 2016 – Daai ander Trump idiot, SAA, Pokemon fokken Go fuck yourself

    In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

    Van straatnaampie oorloggies (sulke oorbodig) en copy-paste toesprakies tot beginselvaste joernalissies (sulke befok) 1) Wat’s in ‘n naam? Fokken baie as jy die Afriforum-ooms vra. Hulle is maar effe bloedneus na ‘n boksgeveggie tussen hulle en die Tshwane-metroraad wat met ‘n paar linkers en een regter beslis is. Die regter was Regter Mogoeng Mogoeng wat in die konstitusionele hof uitspraak …

    Deel met jou tjommies!

      PK MalherbeVat Vyf! Week 29 van 2016 – Daai ander Trump idiot, SAA, Pokemon fokken Go fuck yourself
      Check hom

      Vat vyf! Week 28 van 2016 – Steve, Zuma rim ‘n Gupta, en Andy fokken Murray

      In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

      Wanneer landsburgers nie ‘n mooi prentjie skilder van wat aangaan nie en politici selfs soentjies en drukkies begin steel… 1) Steve Hofmeyr en Dan Roodt is dooskwaad omdat hul name nie op die kortlys van kandidate verskyn het om oor te vat as Openbare Beskermer by Advokaat Thuli Madonsela nie. Volgens hulle het hulle al die nodige kwalifikasies. Dan Roodt …

      Deel met jou tjommies!

        PK MalherbeVat vyf! Week 28 van 2016 – Steve, Zuma rim ‘n Gupta, en Andy fokken Murray
        Check hom

        Vat Vyf! Week 27 van 2016 – Oscar, Brexit, Zuma en Afriforum se vlieë

        In Wat is nuus? deur PK MalherbeRek jou bek

        Wanneer die kak begin spat en regters beenaf is op moordenaars… 1. Suid-Afrika se Minister vir Buitelandse What-What het hierdie week haar en die land se naam so gat gemaak dat Steve Hofmeyr gaan sukkel om by te hou. Toe sy uitgevra word oor haar opinie rakende Brexit en wat dit vir ons sonnige landjie inhou, reken sy toe mos …

        Deel met jou tjommies!

          PK MalherbeVat Vyf! Week 27 van 2016 – Oscar, Brexit, Zuma en Afriforum se vlieë